AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere juig oor vol damme

Kaapstad se damme is vir die eerste keer in 16 jaar voor die einde van Julie meer as 100% vol, wat goeie nuus vir boere is.

Reën is altyd goeie nuus vir boere, en danksy die Kaapse winterreën lyk die stand van die damme baie belowend.

Volgens Raymond Willemse van Die Burger sê Farouk Robertson, munisipale woordvoerder oor water en sanitasie in Kaapstad, die laaste keer dat damme dié tyd van die jaar so vol was, was in Julie 2009 – destyds gemiddeld 98%. Verlede jaar hierdie tyd was die damme 88,7% vol.

David Bourbon-Leftley, eienaar van die plaas Fir Woods buite die Paarl, meen dis goeie nuus as die damme vol is, maar hy hoop dat dit nie nóg aanhoudend gaan reën nie.

Die Burger berig Bourbon-Leftley, wat met aarbeie en pruime boer, se landerye was verlede Augustus onder water nadat die Vanwyksrivier, ’n sytak van die Bergrivier, sy oewers oorstroom en die water oor sy plaas gevloei het. “Die Wemmershoek- en die Bergrivierdam is reeds vol. Ons hoop net dat reën in fases gaan kom en nie aanhoudend soos verlede jaar nie.”

’n Boer in die omgewing van Clanwilliam, Paul Raad van die plaas Lebanon Citrus, het gesê dit is altyd goeie nuus as die dam vol is. “Ek boer al die afgelope 25 jaar en is altyd tevrede met die neerslag wat ons kry. Oor reën kla jy nie.”

Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, het gesê hulle het nog geen klagtes van boere ontvang wat gesê het dat die damme nie vol genoeg is nie. “Die winter is nog nie verby nie?.?.?.?dus gaan ons nog reën kry. Jy wil hê dat die damme vol moet wees vir die somermaande. Vir boere is reën altyd goeie nuus.”

Bron: Die Burger.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot