AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere kan 30% krag bespaar - Eskom

Eskom sê boere kan nog heelwat meer krag bespaar indien hulle veilig, slim en volgens die wet te werk gaan.

Boere kan ’n besparing van nog 30% krag bewerkstellig indien hulle slim, wetlik en veilig te werk gaan.

Dié mededeling kom nadat Eskom redelik moes bontstaan om te verduidelik hoekom hy steeds 10% van sy totale voorsiening teen slegs 50% van die produksiekoste aan BHP Billiton verkoop.

Volgens mnr. Maboe Maphaka, senior bestuurder van energie-handel by Eskom, het 34 mense hul lewens verloor as gevolg van onwettige koppelings en installasies in 2012. “Een lewe is te veel om te verloor. Ons moedig alle boere aan om alle pogings aan te wend om krag doeltreffend te gebruik en ook om seker te maak alle kragpunte en kabels is veilig en buite bereik van kinders en werkers.”

‘Diewe jaag tariewe op’
Agri SA se voorsitter, mnr. Johannes Möller, meen onwettige krag-aansluitings maak dit moeilik vir  wetsgehoorsame burgers om hulle besighede te suksesvol te bestuur. “Die selfsug en kortsigtigheid van diewe sorg net vir ál hoër kragtariewe en onvoorspelbare kragvoorsiening,” meen Moller.

Maphaka het boere uitgenooi om by die Operasie Khanyisa-stalletjie by die Nampo-oesdag ’n draai te maak. Operasie Khanyisa is ’n gesamentlike projek deur die nasionale en plaaslike regerings, Eskom, nie-regeringsorganisasies en die private sektor wat onwettige kraggebruik wil hokslaan.

“Daar sal kundiges wees om boere raad te gee oor die veilige, doeltreffende maniere om krag te bespaar. Boere kan boonop pryse ook wen as hulle die stalletjie besoek,” sê Maphaka.

* Vroeër het Eskom boere warm onder die kraag gehad oor ’n radio-advertensie waarin ’n boer as ’n kragdief uitgebeeld is. Talle lesers het harde woorde vir Eskom daaroor gehad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot