AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boere kan aan pen ry oor saadverkope

Boere wat saad aan ander boere verkoop, soek ’n pak slae, sê mnr. Willem Engelbrecht.

Boere wat saad aan ander boere verkoop, oortree die wet en kan vervolg word. “Hulle soek vir ’n pak slae,” het mnr. Willem Engelbrecht, voorsitter van die SA Vereniging vir Gewasproduksie, ondervoorsitter van Sansor en bestuurder vir agronomiese gewasse van Klein Karoo Saad, op ’n vergadering van die Sojaboonwerkgroep in Johannesburg gesê.

Hy het gereageer op 'n stelling deur mnr. Gerhard Scholtemeijer, voorsitter van die Proteïennavorsingstigting (PNS), dat saadmaatskappye nie genoeg saad produseer nie. “Skynbaar glo hulle nie ons vooruitskattings dat die verbouing van sojabone toeneem nie,” het hy bygevoeg.

Engelbrecht het gesê sommige saadmaatskappye moet soms saad as graan verkoop as boere nie alles koop nie. Dit het in die verlede gebeur toe boere eerder meer mielies geplant het omdat die mielieprys hoog was. Vanjaar is die mielieprys laag en wil meer boere sojabone plant.

Sommige boere hou ook ’n deel van hul oes terug om weer te plant en koop dan nie saad by maatskappye nie. Party boere verkoop selfs dié “saad” onwettig aan ander boere. Agri Inspect stel ondersoek in en oortreders sal aangekla word.

Groot geesdrif oor sojabone heers onder boere. Mnr. Johan du Plessis van KwaZulu-Natal het gesê in hul provinsie kan aanplantings met 5-12% toeneem. Bykans al die beskikbare saad is reeds verkoop. Scholtemeijer het gesê Mpumalanga en Noordwes se boere gaan ook meer plant weens die lae mielieprys en voordeel van wisselbou. Mnr. Jannie Botma van Bothaville het gesê dit lyk of die Vrystaatse boere 18% meer sojabone gaan verbou.

In 2007 het sojabone 7% van boere se aanplantings uitgemaak teenoor mielies. Nou is die verhouding 16% sojabone en 84% mielies. Scholtemeijer het gesê hulle mik vir 30% sojabone en 70% mielies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot