AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere kan nou diesel by JSE verskans

’n Kontrak waarmee boere hul teen die stygende prys van diesel kan verskans, is deur die JSE bekend gestel.

Die JSE het pas 'n kontrak vir die verskansing van diesel vrygestel wat op 20 Februarie begin verhandel het.

Mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Graan SA, sê tot nou toe was net ru-olie-verskansing beskikbaar, maar dat die nuwe dieselkontrak boere 'n geleentheid sal bied om hul boerderye teen stygende dieselpryse te verskans.

“As ‘n boer verwag dat dieselprys bv. in Oktober gaan styg, kan hy nou dieselaandele koop en dit in Oktober, wanneer die prys wel gestyg het, verkoop. Die boer kan dan die wins gebruik vir die verskil tussen wat hy in Februarie en in Oktober vir diesel sou betaal,” verduidelik Lemmer.

“As die boer verwag dat die rand gaan versterk en dat die internasionale dieselprys sywaarts gaan beweeg, maak dit sin om nie die kontrak te koop nie.”

Lemmer sê hy dink nie dat boere oor die algemeen te groot volumes diesel vir lang tydperke wil opberg en hulle so teen stygende dieselpryse wil verskans nie weens die risiko’s daaraan verbonde: In die eerste plek het ’n mens bergingsruimte nodig en tweedens is daar die risiko van diefstal, besoedeling met water, lekkasies, en so aan.

Die kontrak vir 5 000 liter volg die European Gasoil-kontrak, wat onder lisensie van die CME-groep is. Besoek hierdie skakel vir meer inligting of stuur e-pos na commodities@jse.co.za of skakel die JSE by (011) 520 7231.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.8%
Rand - Pond
19.42
+0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,645.39
-0.9%
Silwer
18.65
-1.3%
Palladium
2,143.00
-0.4%
Platinum
850.00
-1.9%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot