AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere kán vir onteiende grond eis

Boere wat benadeel is toe die staat hul grond vir die tuislande gekoop of onteien het, kan tog finansiële eise indien.

Boere of hul nageslag wat onvoldoende vergoed was toe die staat hul grond gekoop of onteien het om die tuislande te vorm, kan ook finansiële vergoeding eis, sê mnr. Nico van Rensburg, ’n Randburgse prokureur.

Die wysigingswetsontwerp op die herstel van grondregte (B35B van 2013) is deur die Nasionale Vergadering én die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur.

Dit sal nou aan pres. Jacob Zuma gestuur word om dit te bekragtig. Volgens die wysigingswetsontwerp is die sperdatum vir nuwe grondeise 30 Junie 2019. Die wetgewing maak nie voorsiening vir die eise van grond wat voor 1913 verloor is nie.

Konsolidasie van die tuislande
Van Rensburg, wat sedert 1994 in grondeise spesialiseer, sê die Grondeisehof het reeds in 2002 uitspraak gelewer ten opsigte van die grond wat die staat destyds vir die konsolidasie van die tuislande bekom het.

Dié uitspraak was egter lank nadat grondeise in Desember 1998 gesluit het. Maar met die grondeiseproses wat weer vir vyf jaar oopgestel gaan word, sal diegene wat onvoldoende vergoed is, vergoeding kan eis. Volgens Van Rensburg sal dit teen hedendaagse waardes bereken en betaalbaar wees.

Die wet bepaal dat iemand of ’n gemeenskap ’n reg op grond kan eis indien die grond ná 19 Junie 1913 ontneem is ingevolge of ter bevordering van die oogmerke van ’n wet wat die gelykheidsbeginsel van die Grondwet skend.

Van Rensburg sê talle boere is destyds gedwing om hul grond vir minder as die markwaarde daarvan te verkoop omdat hulle met onteiening gedreig en dus te min vergoed is.

Van plase verdryf
“Die boere is van hul plase verdryf. Die meeste van hulle of hul nageslag was ook nie bewus dat hulle kon eis ná die inwerkingstelling van die Wet op die Herstel van Grondregte nie.”

Mnr. Thami Mdontswa, adjunkgrondeisekommissaris, het bevestig dat enigiemand wat grond ná 19 Junie 1913 as gevolg van rasgebaseerde, diskriminerende wetgewing of praktyke verloor het of nie billik en regverdig vergoed is nie (soos bepaal in die Grondwet), ’n eis kan instel.

“Dit sluit wit mense in,” het hy aan Landbouweekblad bevestig. Hulle sal egter moet bewys dat die onteiening gedoen is as ’n resultaat van rasgebaseerde, diskriminerende wetgewing of praktyke en dat hulle nie billik vergoed was nie.

Boere kan hom e-pos by nvr@nvrlegal.co.za of bel hom by tel. 011 888 9945.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot