AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boere kla nie verniet oor SAID!

Die belastinombudman se verslag oor die inkomstediens se terugbetalingpraktyke, het bevind dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens terugbetalings doelbewus teruggehou het.

Terwyl talle boere steeds probleme met BTW-terugbetalings en dieselrabatte ervaar, blyk dit asof die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) doelbewus met terugbetalings gesloer het.

Die belastingombudsman, Regter Bernard Ngoepe, het in 'n ondersoek oor SAID-terugbetalings bevind dat die SAID geverifieerde terugbetalings aan belastingbetalers vertraag het en dat dié probleem sistemies van aard geword het. In 'n verslag oor die ondersoek het Ngoepe geskryf dat die stelsel nie belastingbetalers bevoordeel nie.

Mnr. Bart Linde, van Nic Linde en seuns Boerdery (pty) ltd by Frankfort, is raadop gesukkel met stadige terugbetalings. Linde sê na hy die nodige dokumentasie gestuur het, het die SAID outomaties aftrekkings gedoen. Linde het 'n bedrag van etlike duisende rande in April met 'n VAT201 elektronies inbetaal. In Junie 2016, het Linde weer 'n groot betaling aan die SAID gemaak.

“Dieselfde dag toe ek betalings maak, het die SAID boetes gehef,” sê hy. Linde twyfel in die stelsel wat gebruik word om terugbetalings te prosesseer. “Die stelsel is óf gemanipuleer óf werk op ‘n problematiese wyse, wat my bitter bekommerd,” sê hy.

Doeltreffend?

Die SAID het in 'n verklaring gesê hy is toegewyd om sy rol as ’n doeltreffende en effektief belastingowerheid te vertolk en het sy volle samewerking tydens die ondersoek gegee.

“Tydens November 2016 tot Maart 2017 is sowat 500 klagtes ontvang en meer as die helfte is geldig,” lui die verklaring.

“Dit is belangrik om op te let dat die Belastingombudsman se bevinding gemaak is ten opsigte van minder as 1% van al die terugbetalings wat die SAID verwerk."

Die SAID het reeds sekere korrektiewe maatreëls geïmplementeer en het onderneem om die gapings wat in die belastingombuds verslag geïdentifiseer is, te sluit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot