AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere kla oor nóg swak entstof

Klagte dat hartwaterentstof nie doeltreffend is nie, is gegrond. Slegs toetse kan in spesifieke gebiede bepaal wat die presiese oorsaak is, sê 'n navorser.

Klagte dat hartwaterentstof nie doeltreffend is nie, is gegrond. Slegs toetse kan in spesifieke gebiede bepaal wat die presiese oorsaak is, sê dr. Helena Steyn, navorser by Onderstepoort-instituut vir Veeartsenykunde (OVI).


Sy sê sy is bewus van probleme wat landwyd voorkom, maar die OVI sukkel om inligting daaroor te kry omdat boere dit nie aanmeld nie. Volgens mnr. Mike Combrink, navorsingstegnikus by die OVI, beskerm die bestaande entstof nie ewe doeltreffend teen alle hartwater-isolate nie.


“Heelwat meer isolate as vroeër is bekend. Die Welgevonden-isolaat wat byvoorbeeld veral in die Bosveld voorkom, is baie kragtig. Omdat die bestaande Ball3-entstof nie doeltreffend daarteen is nie, word boere aangeraai om as alternatief hul diere aan ’n groot lading bosluise bloot te stel en vir drie keer agtereenvolgens elke 14 dae met antibiotika te behandel omdat immuniteit nog nie verseker is nie.”


Nuwe entstof

Die nuwe entstof wat uit die Welgevonden-isolaat ontwikkel word, sal beter beskerming teen ’n verskeidenheid isolate bied. Dit gaan egter nog lank duur voor dit beskikbaar is, sê hy.

Steyn sê veldtoetse met die nuwe entstof gaan binnekort op skape en Angorabokke begin, maar dit gaan nog lank duur voordat dit op beeste gedoen word.

Sy sê boere wat wil weet watter isolaat op hul plaas voorkom, kan bosluise vir toetse aan die OVI stuur of per e-pos navraag doen by steynh@arc.agric.za. Hul inligting sal op ’n databasis gebêre word en dié boere kan eerste in aanmerking kom wanneer veldtoetse op beeste begin, sê sy.

27 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot