AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

‘Boere: Kyk in goeie jare na risiko’

Boere moet hul risikostrategieë in goeie jare opstel, want dit is dán wanneer hulle reserwes opbou.

Boere staar twee soorte risiko’s in die gesig: al die risiko’s wat met die boerderye verband hou, en finansiële risiko’s, wat gaan oor hoeveel skuld 'n boer kan hê, het mnr. John Hudson, landboubestuurder by Nedbank se sakebankdienste, in 'n Nasie in Gesprek-bespreking by die Nampo-Oesdag gesê.

Hudson het gesê sterk waardekettings het 'n beter kans om in moeilike tye te oorleef.

Volgens mnr. Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto Suid-Afrika, kan bekostigbare versekering boere help om risiko’s te bestuur, maar volgens Hudson is dit ironies genoeg dikwels juis dié boere wat versekering nodig het, wat dit nie bekostig nie.

Boer moet 40 besluite neem voor oes

Steenekamp het gesê hoewel maatskappye tegnologie en produkte bied om boere te help om risiko’s te bestuur, begin die proses by die boer self, wat sowat 40 besluite moet neem voordat hy begin oes.

Steenekamp het verder gesê hy sien 'n groeiende neiging dat maatskappye vennootskappe sluit om geïntegreerde oplossings te ontwikkel.

Monsanto is onder meer in vennootskap met die sagteware-onderneming The Climate Corporation van Kalifornië in Amerika.

Om sulke tegnologie te gebruik, is goeie data oor onder meer weer en grond egter nodig. Beter 3G-verbindings help boere ook baie om die tegnologie tot hul beskikking beter te kan gebruik.

* Besoek die Nasie in Gesprek-webtuiste by www.nasieingesprek.co.za. Laai die Nasie in Gesprek Toep af by die verskeie App winkels en neem lewendig deel aan die gesprek. Kyk na al die episodes op Youtube http://bit.ly/1V5SBwN en hou die webtuiste dop vir die uitsaaitye van die verskeie episodes op die verkillende televisiestasies. Volg die gesprek ook op Twitter @nationconverse en kyk uit vir ons gereelde plasings op ons Facebook-blad, asook op Instagram https://www.instagram.com/nationconverse/ .

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot