AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Boere langs Vaal vasgevat oor water

Twee boere langs die Vaalrivier gaan deur die Blou Skerpioene vasgevat word vir beweerde oortredings van die Waterwet.

Twee boere langs die Vaalrivier gaan vandag deur die Blou Skerpioene vasgevat word vir beweerde oortredings van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998).

Dít vorm deel van die vieringe van Nasionale Waterweek wat vanoggend (Maandag, 5 Maart) afskop. Me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake en Waterwese, politici, lede van die georganiseerde landbou, joernaliste en ander toeskouers versamel vanoggend op die oewer van die Vaaldam om dié geleentheid te gedenk.

Mnr. Nigel Adams, hoof van die Blou Skerpioene, sê die Vaalrivier is vir dié viering gekies, omdat dit 'n invloed op 60% van Suid-Afrika se ekonomie het. "Twintig miljoen mense is afhanklik van dié rivierstelsel vir drinkwater. Die afgelope paar jaar het ons baie reën gehad, so onwettige watergebruik is nie werklik gevoel nie. Die vraag is net: Wat gebeur as ons droogte beleef? Dít is hoekom ons nou streng moet wees."


Adams sê hoewel daar steeds baie boere is wat die Waterwet oortree, het talle ander ook die afgelope jare met die Departement saamgewerk het om onwettige waterverbruik te beperk. "Danksy dié samewerking is 16 miljoen kubieke meter water gespaar." Dié water het 'n monetêre waarde van ongeveer R64 miljoen.

5 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.25
+0.8%
Rand - Pond
21.29
+0.7%
Rand - Euro
18.81
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.23
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
1,006.31
-0.6%
Palladium
1,687.13
+2.4%
Goud
1,931.36
+0.2%
Silwer
23.64
-0.4%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,632
+0.3%
Alle aandele
79,730
+0.3%
Hulpbronne 10
75,381
-0.6%
Industriële 25
102,439
+0.2%
Finansiële 15
16,417
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot