AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere loop deur onder kapings

Boere wat produkte met vragmotors in Gauteng vervoer, moet op die uitkyk wees vir misdadigers wat vragmotors moontlik kan kaap.

In een van ’n oënskynlike vlaag vragmotorkapings in Gauteng, is ’n vragmotor van die Beerseun Boerdery in Ofcolaco, Limpopo, opgespoor met die hulp van sosiale media.

Volgens mnr. Kobus de Beer, mede-eienaar van Beerseun Boerdery, is een van die boerdery se vragmotors  Dinsdag helder oordag gekaap.

Gewapen

Dié vragmotor is deur ’n Volkswagen-motor agtervolg en insittendes het aan die vragmotor beduie om af te trek. Die bestuurder, wat saam met ’n helper in die vragmotor gery het, het gehoor gegee aan die versoek omdat hy onder die indruk was dat lede van die polisie in die Volkswagen was.

"Die verdagtes het koeëlvaste baadjies gedra en vir my werknemers beduie om in die Volkswagen se kattebak te klim,” sê De Beer. Die verdagtes was gewapen en het De Beer se werknemers gedreig. Beide bestuurder en helper is later ongedeerd in Lenasia afgelaai.

Hulp

De Beer het hom tot sosiale media gewend in ’n poging om die vragmotor op te spoor. Verskeie mense het hom gehelp om die vragmotor se besonderhede op sosiale media en deur WhatsApp-groepe te versprei. Uiteindelik is die vragmotor in Vereeniging opgemerk en die boerdery se pakhuisbestuurder, mnr. Faggie du Plessis, is in kennis gestel.

“Die persoon wat die vragmotor opgespoor het, het ure gewag vir die polisie om op te daag,” sê De Beer. Hy sê hy het groot waardering vir die moeite wat dié vreemdeling gedoen het om seker te maak die vragmotor kom veilig by sy eienaar. “Ek is steeds verstom dat soveel mense ons inskrywing op sosiale media gedeel het.”

Sindikaat?

Hoewel dit die eerste keer is wat een van De Beer se vragmotors geteiken word, sê hy hy is bewus van medeboere wat ook al deurgeloop het. Verskeie mense het op De Beer se inskrywing aangemeld dat hulle ook weet van voorvalle.

Landbouweekblad het ook inligting ontvang dat vragmotors in Gauteng veral die afgelope ses maande geteiken word – met veral vragmotors wat vleis, vrugte en groente vervoer wat deurloop.

Hou Landbou.com dop vir die nuutste verwikkeling hier rondom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-0.5%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.50
-0.1%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
922.70
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,541
+0.6%
Alle aandele
65,940
+0.5%
Hulpbronne 10
63,022
-1.1%
Industriële 25
80,344
+1.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot