AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere maak reg vir nóg betogings

Boere in die noordelike dele van Suid-Afrika het planne gemaak teen moontlike betogings deur plaaswerkers.

Betogings oor beweerde ontevredenheid oor lone kan moontlik uitbrei na ander provinsies en boere in spesifiek Limpopo is deur die Demokratiese Alliansie (DA) gewaarsku om op ’n gereedheidsgrondslag te wees.

Me. Desiree van der Walt, verteenwoordiger vir die DA in Limpopo, het ’n sms aan boere gestuur om aan te dui dat ’n boodskap ontvang is van “sterk moontlikhede van plaasgeweld” wat na dié provinsie kan uitbrei.
 
“Boere en werkers moet paraat bly.” Verder word boere gevra om die party in kennis te stel van enige inligting wat ontvang word. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê sporadiese betogings het al in Noordwes en Mpumalanga plaasgevind. “Die gevalle is egter vinnig hanteer.”
 
Gebeurlikheidsplanne is ook al opgestel deur boereverenigings in die Noord-Kaap, veral langs die Oranjerivier, waar tafeldruiwe van volgende week af geoes moet word.
 
Afleggings
Intussen sê De Jager boere in Limpopo het reeds van hul werkers kennis gegee dat as die minimum loon aangepas word, hulle afleggings sal moet oorweeg omdat hul begrotings nie voorsiening maak vir hoër lone aan werkers nie.
 
Die situasie in die Wes-Kaap blyk tans rustig te wees, met verskeie werkers wat aangedui het dat hulle Maandag (19 November 2012) na hul werkplekke gaan terugkeer ná sowat twee weke wat hulle nie ’n inkomste verdien het nie. Me. Porchia Adams, skakelbeampte vir Agri Wes-Kaap (AWK), sê die situasie word deurgaans gemonitor.
 
Mnr. Wouter Kriel, woordvoerder vir die Wes-Kaapse Departement van Landbou, sê twee byeenkomste word Maandag deur kerkleiers in die provinsie aangebied in ’n poging om kalmte te bewerkstellig ná die afgelope twee weke se geweld en chaos.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot