AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Boere mág waterregte koop en verkoop, sê appèlhof

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die departement van water en sanitasie het die oordrag van watergebruiksregte in 2018 stopgesit op grond van ’n enkele mening van ’n advokaat, en ondanks dekade lange verhandeling daarvan deur watergebruikers, volgens mnr. Adriaan Groenewald, waterregkenner. Die appèlhof het nou bevind regte kan wel oorgedra en verhandel word.  Foto: LUCILLE BOTHA
Die departement van water en sanitasie het die oordrag van watergebruiksregte in 2018 stopgesit op grond van ’n enkele mening van ’n advokaat, en ondanks dekade lange verhandeling daarvan deur watergebruikers, volgens mnr. Adriaan Groenewald, waterregkenner. Die appèlhof het nou bevind regte kan wel oorgedra en verhandel word. Foto: LUCILLE BOTHA

Die landbouwatergebruikers wat die staat oor die kwessie van die oordrag en verkoop van watergebruiksregte in die hof die stryd aangesê het omdat die departement van water en sanitasie sedert Januarie 2018 geen oordragte goedkeur nie, het die appèlhof se verklarende bevel oor die korrekte vertolking van artikel 25 van die wet verwelkom.

Die gebruikers het die hooggeregshof in Pretoria in 2019 om so ’n bevel genader. ’n Volbank regters het drie aansoeke, bekend as die Wiid-, Lötter- en Saafwua-saak (Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings), in Oktober van daardie jaar saam aangehoor.

Dié regters het in Junie 2020 geen verklarende bevel uitgereik nie, maar beslis dat waterregte nie verkoop mag word nie. Mnr. Janse Rabie, hoof van natuurlike hulpbronne by Agri SA, wat die Wiid- en Lötter- saak uit die organisasie se vrywillige waterfonds gefinansier het, sê die hooggeregshof se uitspraak het net meer vrae veroorsaak.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot