AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere moet eis weens misdaad

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) gaan 'n regshulpskema op die been bring en boere wat weens misdaad skade ly, aanraai om skadevergoeding te verhaal.

Dié kwessie is by 'n vergadering van die TLU se komitee vir eiendomsreg bespreek. Mnr. Willie Lewies, voorsitter van dié komitee en die TLU se Noordstreek, sê enige instansie, regerings- of nie-regeringsorganisasie wat by aksies betrokke is wat tot skade lei, gaan aanspreeklik gehou word vir die vereffening van skade-eise.

Hy sê die TLU gaan veral fokus op eise teen organisasies wat met die hulp van buitelandse geld en kundigheid bemagtig word en skuldig is aan die intimidasie van boere.

Mnr. Lewies sê die regshulpskema sal enersyds vir arbeidseise voorsiening maak en andersyds vir breër regsgedinge, wat skadevergoeding en grondbesettings insluit. "Daar is reeds twee jaar gelede senior regslui se mening ingewin oor wat boere in die geval van grondbesettings te doen staan."

Hy sê die inligting is aan lede beskikbaar gestel en hy raai boere aan om betyds voorsorg te tref.

Volgens hom is die TLU bewus van verskeie gebiede waar voorbereidings getref word vir "Zimbawe-styl intimidasie, viktimisasie en benadeling van wettige grondeienaars".

"Ter wille van boere se veiligheid, wil ons nie die gebiede identifiseer of meer besonderhede bekend maak nie. Ons weet egter van groeperinge wat vergader.

"Daar is besluit om die polisie te betrek om hulle verantwoordelikheid jeens die beskerming van Suid-Afrikaanse boere, hul afhanklikes en hul eiendom af te dwing."

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot