AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere moet jaarliks 2% meer kos lewer

Die wêreld se boere sal jaarliks sowat 2% meer kos moet lewer vir voedselsekerheid, sê dr. Pieter Mulder.

Tonnelboerdery kan wêreldwyd ’n groot bydrae tot voedselsekerheid lewer, en ’n groot potensiaal bestaan vir dié boerderymetode in Suid-Afrika. Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, het op die Tonnelboerdery-ekspo 2013 in Pretoria gesê dié bedryf bestaan al sowat 40 jaar lank in Suid-Afrika, maar dis steeds in sy kinderskoene.
 
Sowat 1 000 ha grond word tans plaaslik vir tonnelboerdery benut, terwyl China byvoorbeeld meer as 2 miljoen ha onder tonnels het en Spanje sowat 60 000 ha. Luidens ’n verklaring fokus die plaaslike bedryf hoofsaaklik op die kweek van groente, blomme en saailinge. Die sowat 350 tonnelboere in die land verskaf werk aan sowat 70 000 mense.
 
Die kenmerke van dié boerderymetode is dat dit nie baie plek in beslag neem nie, min water gebruik en nie seisoensgebonde is nie. Wat die land se blomprodukte betref, beloop die uitvoerinkomste sowat R500 miljoen per jaar, terwyl die plaaslike inkomste sowat R300 miljoen is.
 
Nog 25 miljoen honger kinders
Volgens Mulder dui navorsing daarop dat altesame 25 miljoen meer kinders oor 37 jaar, tot en met 2050, ondervoed sal wees, en dít sal grotendeels ’n gevolg van klimaatsverandering wees. Hy sê om dié neiging teen te werk sal die wêreld se boere voortaan jaarliks 2% meer kos moet lewer om in die vraag te voorsien.
 
“As die werklikheid in gedagte gehou word, is ek trots daarop om te sê dat Suid-Afrikaanse landbouers tussen die wêreld se bestes gereken kan word. Ons boere moet meeding op internasionale markte in baie moeilike omstandighede. Hulle moet meeding met boere van lande waar regerings beskerming en subsidies verskafg wat nie in Suid-Afrika die geval is nie,” aldus Mulder.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,302.00
+1.9%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,609
+0.7%
Alle aandele
66,039
+0.7%
Hulpbronne 10
63,628
-0.1%
Industriële 25
80,237
+1.3%
Finansiële 15
14,029
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot