AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9908
0,00
CORN
08 Feb
-
4694
0,00
SOYA
08 Feb
-
9580
0,00
SUNS
08 Feb
-
11400
0,00
WEAT
08 Feb
-
6765
0,00
WMAZ
08 Feb
-
4375
0,00
YMAZ
08 Feb
-
4414
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Boere ‘moet saamstaan’ oor uitdagings

Dit is belangriker as ooit tevore dat boere moet saamstaan.

“Die uitdagings in die landbou is groot en word nou na ‘n punt gedryf,” sê mnr. Frans van den Bergh, herverkose voorsitter van Agri Gauteng, in sy jaarverslag op die organisasie se jaarkongres wat in Pretoria gehou is.

Volgens hom is daar te min boere in Gauteng wat by die organisasie betrokke is. Dit veroorsaak dat Agri Gauteng weens ‘n gebrek aan geld nie sy die doelstellings van transformasie, in besonder grondhervorming, sosiale uitdagings, soos werkskepping, en waardekettingbestuur kan nastreef soos hy graag wou nie.

Die organisasie kry gelukkig steun van Agri SA. Van den Bergh wonder hoekom so min Gautengse boere betrokke is.

“Gee die res van die boere in Gauteng nie om nie?  Gaan dit te goed met hulle boerderye? Het hulle oorgegee teen die aanslag op die landbou?  Of is hulle net gewoon ‘roofkykers’ – pluk al die vrugte van harde werk van ander sonder om enige bydraes te lewer?”

Ondanks sy beperkinge het Agri Gauteng die afgelope twaalf maande weer sy verskillende portfolio’s aan die gang gekry, nuwe lede gewerf en nuwe boereverenigings gestig.

Van den Bergh het ‘n beroep op boere gedoen om betrokke te wees. “Jul aktiewe deelname is absoluut noodsaaklik vir die behoud van die organisasie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.55
+0.1%
Rand - Pond
21.14
+0.1%
Rand - Euro
18.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
978.69
+0.5%
Palladium
1,647.87
+3.0%
Goud
1,877.44
+0.2%
Silwer
22.33
+0.7%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,434
0.0%
Alle aandele
79,534
0.0%
Hulpbronne 10
74,594
0.0%
Industriële 25
102,656
0.0%
Finansiële 15
16,333
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot