AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Boere moet sentiment oor grond los'

Boere moet hulle losmaak van die sentiment wat hulle aan grond heg, want dit strem transformasie, is op Agri Wes-Kaap se kongres gesê.

Boere moet wegbeweeg van die sentimentele waarde wat aan grond geheg word, want dit bemoeilik grondhervorming en transformasie, het kongresgangers by Agri Wes-Kaap se kongres op Rawsonville gehoor.

Volksblad berig mnr. Schalk Pienaar, voorsitter van Agbiz (landboubesigheidskamer), het gesê daar moet na grond gekyk word as ’n produksie­faktor, wat saam met arbeid en entrepreneurskap as ’n kil sake-onderneming aangewend word om geld te maak.

Hy meen ook dat ’n heffing op alle belastingbetalers ingestel word om grondhervorming te finansier. Hy het verwys na die Regering se jongste voorstel vir grondhervorming, dat boere die helfte van hul grond aan hul werkers afstaan, en gesê dit is onredelik dat die primêre produsent die volle rekening vir grondhervorming moet dra. Almal in Suid-Afrika moet hiermee help.

Pienaar het gesê grondhervorming en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) gaan ’n uitwerking hê “en gedaantes aanneem wat ons nie gaan pas nie”.

“Ons moet luister na ander standpunte en kyk of daar nie dalk waarde in die ander se standpunte is nie, al is dit net ’n bietjie. As ons grondhervorming wil beïnvloed, moet ons met praktiese en opbouende voorstelle kom en nie net kritiseer nie,” het Pienaar gesê.

Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
+1.1%
Rand - Pond
20.15
+0.1%
Rand - Euro
17.55
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,690.01
+1.7%
Silwer
20.48
+7.6%
Palladium
2,246.50
+3.7%
Platinum
900.00
+4.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,806
+0.7%
Alle aandele
64,184
+0.7%
Hulpbronne 10
61,547
+2.2%
Industriële 25
77,492
+0.1%
Finansiële 15
13,802
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot