AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere moet staat laat goed lyk – Croucamp

“Boere moet die Regering oortuig dat ’n verhouding met die landbou vir hom politieke voordele inhou.”

Só sê dr. Piet Croucamp , politieke kommentator van die Universiteit van Johannesburg, in een van die Nasie-in-Gespreksreeks se gesprekke by die Nampo-Oesdag.

Hy sê boere moet gaan kyk hoe ander bedrywe kompromieë met die Regering aangegaan het, soos die motorbedryf, wat niks te doen het met die feit dat die werkers meestal die ANC ondersteun nie, maar wat neerkom op ’n tegnokraties finansieel sinmakende  ooreenkoms.

Croucamp meen boere kan bemagtiging en grondhervorming meer doeltreffend as die staat doen,  maar hulle kan die krediet daarvoor aan die staat gee, wat ’n sinvolle kompromie sal wees.

Gesprekleier

Die gesprek is gelei deur prof. Johann Kirsten, landbou-ekonoom van die Universiteit van Pretoria, en die ander deelnemer was prof. Nick Vink, landbou-ekonoom van die Universiteit van Stellenbosch. Die belangrikheid van eenheid in die georganiseerde landbou en landbou-organisasies se verhouding met die Regering was onder bespreking.

Vink sê ’n mens moet die geskiedenis verstaan om boere se gebroke verhouding met die Regering te verstaan. Hy sê ondersteuning van kommersiële boere deur die Regering het reeds in 1983 begin afneem en daarna soos ’n klip geval, toe dr. Andries Treurnicht uit die Nasionale Party gestap het om die Konserwatiewe Party te stig en ’n groot klomp boere hom ondersteun het.

Ongeskrewe ooreenkoms

Vink sê in daardie stadium sowat 30% van boere se inkomste gesubsidieer, wat op dieselfde vlak was as dié van boere in Amerika en in Europa. Hy sê die ongeskrewe ooreenkoms in die landbou is dat jy slegs ondersteuning van die Regering sal kry as jy vir hulle stem.

Hy sê daarom moet boere vandag steeds verstaan: “Dit help nie om te kla dat die Regering nie vir jou help nie, terwyl jy aan die ander kant die hele tyd krities is en onbeskof teenoor politici nie.

* Besoek die Nasie in Gesprek-webtuiste by www.nasieingesprek.co.za. Laai die Nasie in Gesprek Toep af by die verskeie App winkels en neem lewendig deel aan die gesprek.

Kyk na al die episodes op Youtube http://bit.ly/1V5SBwN en hou die webtuiste dop vir die uitsaaitye van die verskeie episodes op die verkillende televisiestasies. Volg die gesprek ook op Twitter @nationconverse en kyk uit vir ons gereelde plasings op ons Facebook bladsy https://www.facebook.com/NationinConversation/ asook op Instagram https://www.instagram.com/nationconverse/ .

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,710.39
-0.1%
Silwer
20.71
+0.2%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.00
-0.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot