AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere nou baas van drinkmelk by Clover

Clover gaan sy drinkmelk-bedrywighede aan melkboere oorgee!

Die besluit om sy aankoop van onverwerkte melk, asook die produksie van vars melk, ultra-gepasteuriseerde en langlewemelk na 'n nuwe maatskappy oor te dra, is op 'n Clover-raadsvergadering op 28 Februarie goedgekeur.

Mnr. Johann Vorster, uitvoerende hoof van Clover, het op 1 Maart in 'n onderhoud oor die maatskappy se halfjaarresultate gesê boere gaan regstreeks beheer oor dié drinkmelk-bedrywighede hê en hul eie pryse bepaal.

Die nuwe Dairy Farmers South Africa (DFSA) sal na verwagting op 1 Julie vanjaar sy bedrywighede begin. “Boere sal 'n regstreekse verhouding met die kleinhandel kan hê en hul koste kan verduidelik.”

Kwotastelsel oorgeplaas

Clover gaan sy kwotastelsel na DFSA oorplaas en die drinkmelkprodukte sal by Clover-aanlegte geproduseer word.

Clover sê hy sal ná die herstrukturering nie meer aan die sikliese aard van die laemarge-bedrywighede blootgestel wees nie.

Clover sê in 'n verklaring oor sy halfjaarresultate hy moes verlede jaar sy pryse aan melkboere verhoog om die primêre sektor te beskerm, wat swaar gekry het weens die droogte en gevolglike hoë voerpryse.

Verbruikers was egter weens die stram ekonomie platsak, en Clover kon dié en ander hoër insetkoste, soos duurder verpakkingsmateriaal, nie deur hoër produkpryse verhaal nie.

Verkope onder druk

Koeler weersomstandighede en aggressiewe prysmededinging in die mark het Clover se verkoopsvolume egter onder druk geplaas.

Die maatskappy se inkomste het in die ses maande tot einde Desember 2016 met slegs 2,1% gestyg, terwyl sy bedryfswins met 5,2% gedaal het en sy kernverdienste per aandeel met 14,7%.

Volgens Vorster is die sekondêre suiwelbedryf te gefragmenteer en is verandering nodig. “Tenkwaens wat melk oplaai, ry by mekaar verby, en almal ry elke dag winkel toe. Almal se koste is hoog - dit geld die hele voedselbedryf. Die verbruiker betaal te veel.”

Hy sê toe die Amerikaanse ekonomie onder druk was, het konsolidasie op groot skaal plaasgevind, en dit het tot rekordhoogtes op aandeelmarkte gelei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,671.32
+0.6%
Silwer
20.06
+5.4%
Palladium
2,222.50
+2.6%
Platinum
888.00
+2.7%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,693
+0.5%
Alle aandele
64,019
+0.5%
Hulpbronne 10
61,406
+2.0%
Industriële 25
77,337
-0.1%
Finansiële 15
13,773
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot