AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere ‘onbillik gekritiseer’ – Mulder

Onbillike kritiek teen Suid-Afrika se kommersiële boere moet die nek ingeslaan word, sê dr. Pieter Mulder.

Sowat 50% van Suid-Afrika se kommersiële landbouers behaal ’n jaarlikse omset van minder as R300 000. Dié boerderye werk dikwels op ’n verlies, of handhaaf ’n baie lae winsgrens.

Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê rassistiese stellings soos dat ‘‘alle wit boere ryk is’’, is dus onregverdig en moet die nek ingeslaan word.
 
“Slegs 5 400, of ongeveer 12%, van die landbouers het ’n omset van meer as R2 miljoen per jaar. Dit is gelyk aan ’n gemiddelde besigheid in die sakebedryf,” sê Mulder. Hy was die naweek die spreker op die Dorpers-skaaptelersvereniging se jaarlikse prysuitdeling by Hartebeespoortdam.
 
Mulder het luidens ’n verklaring ook opgemerk dat dit tyd is dat die breë bevolking ophou met onbillike kritiek teenoor boere, en hul belangrike bydrae begin besef.
 
Strategiese belang
Hy sê mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Sake, het onlangs opgemerk dat 95% van alle voedsel wat in die land geproduseer word, deur kommersiële boere geproduseer word. “Dit maak hulle uiters strategies belangrik as oor die toekoms en politieke bestendigheid in Suid-Afrika in die toekoms gepraat word.”
 
Verder sê Patel sowat 40% van alle beeste in die land word deur klein- en bestaansboere besit, hoewel dié boere slegs 5% tot vleisproduksie in die land bydra. “Met ’n bietjie moeite en hulp kan hierdie sektor ontwikkel word om ’n groter bydrae te lewer en terselfdertyd te help om armoede in die landelike gebiede te verlig” sê Mulder.
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,693.39
-1.1%
Silwer
20.00
-3.2%
Palladium
2,181.50
-3.6%
Platinum
914.00
-1.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot