AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere ongeduldig met wisselvallige mark

Daar is al hoe meer ongeduld by boere oor die wisselvalligheid van die sybokhaarmark. Die navorsing wat die Universiteit van Pretoria oor alternatiewe bemarkingstelsels in opdrag van Sybokhaar Suid-Afrika doen, mag moontlik oplossings vir die probleem bied. Betekenisvolle veranderinge kan van volgende jaar verwag word.

Só het mnr. Fanie van Heerden, uittredende voorsitter van die SA Sybokhaarkwekersvereniging, gesê toe hy die vereniging se 59ste jaarkongres in Port Elizabeth geopen het.

Mnr. Van Heerden, ook voorsitter van Sybokhaar SA, het die afgelope seisoen as een van "wisselende voorspoed" bestempel. Hy het daarop gewys dat ofskoon die gemiddelde realisasieprys van R24,88/kg in 1995 gestyg het tot R44,55/kg verlede jaar, die Amerikaanse prys in dieselfde tyd van $6,61 tot $5,17 gedaal het. "Dit is dus duidelik dat sybokhaarpryse nie gestyg het in terme van die dollar nie en tans op 'n laer vlak as sewe jaar gelede (buiten die 2000-seisoen) is."

In 2001 was China die grootste invoerder van Suid-Afrikaanse sybokhaar (1,2 miljoen kg) nadat dit die vorige jaar nog die vierde plek (588 685 kg) beklee het. Uitvoer na Italië het binne 'n jaar met bykans 66 % verminder tot 511 990 kg verlede seisoen. Brittanje, wat in 2000 nog 1,15 miljoen kg bokhaar ingevoer het, het verlede seisoen net 437 727 kg gekoop.

Mnr. Van Heerden sê dié daling in Britse aankope kan waarskynlik aan die uitbreek van bek-en-klou-seer toegeskryf word, terwyl die afname in uitvoer na Italië weens 'n prysweerstand kan wees.

Somerset-Oos is die belangrikste sybokhaar produksiegebied en lewer 10,1 % van die land se produksie, gevolg deur Jansenville (9,7 %), Willowmore (9,3 %), Aberdeen (8,4 %) en Cradock (8,1 %).

Mnr. Van Heerden het aangedui dat hy ná die kongres die tuig by die kwekersvereniging wil neerlê. Mnr. Louw Retief van Driehoeksfontein, Murraysburg is eenparig tot nuwe voorsitter verkies. Die nuwe ondervoorsitter is mnr. Kobus de Klerk van Cradock.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,707.67
-1.1%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,254.50
-2.9%
Platinum
915.50
-1.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot