AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Boere, ons het julle nodig’ - Tina

Suid-Afrika kan dit nie bekostig om selfs een kommersiële boer te verloor nie, hetsy weens ‘n plaasmoord of deur emigrasie, sê me. Tina Joemat-Pettersson.

Suid-Afrika kan dit nie bekostig om selfs een kommersiële boer te verloor nie, hetsy weens ‘n plaasmoord of deur emigrasie, het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye op ‘n besoek aan ‘n plaas by Senekal gesê.


“Ons het julle nodig. Ons kan nie Suid-Afrika se landbou sonder wit boere laat groei nie,” het sy gesê toe sy boere en werkers op die plaas Makolobane van mnr. Pitso Sekhoto toegespreek het. Die besoek was deel van ‘n nuwe veldtog deur haar departement om die kollig op suksesvolle swart boere te laat val.


“Elke kommersiële boer het dekades se kennis en vaardighede wat Suid-Afrika nodig het. Ons jaag hulle (boere) nie weg nie. Ons vra dat julle asseblief nie summier die land moet verlaat nie. Moenie sak en pak trek nie. Brei eerder jul ondernemings na ander lande toe uit. Dit is vir ons bejammerenswaardig as ‘n boer die land verlaat, want ons kan nie selfs net een boer verloor nie.”


Joemat-Pettersson het haar ook sterk teen plaasaanvalle uitgespreek, en gesê die Regering gaan nuwe klem op die beveiliging van landelike gebiede plaas. Sy en mnr. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, werk ten nouste hierin saam. Mthethwa gaan binnekort elke provinsie besoek om ‘n bestekopname van landelike veiligheid te doen, het sy gesê.


Lees meer in Landbouweekblad se volgende uitgawe.


13 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
0.00
0.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot