AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere oor herverdeling van grond gemaan

Suid-Afrika se boere moet voorkom dat hulle as die vyand van die Regering gesien word. Hulle moet die noodsaak vir die herverdeling van grond insien. Hulle behoort dit nou te doen, terwyl 'n regstelsel bestaan wat hulle beskerm en die Regering gewillig is om grond op die grondslag van gewillige koper en gewilliger verkoper te bekom.

Hierdie raad aan boere is deur mnr. Marco Garizio, besturende direkter van GMG Power, verspreiders van Same- en Lamborghini-trekkers en Gaspardo-toerusting in Suider-Afrika, gegee toe hy die Gottenburg-boeredag naby Heilbron in die Vrystaat toegespreek het.

Mnr. Garizio het jare lank in Zimbabwe gewoon, maar onlangs na Suid-Afrika verhuis, hoewel hy steeds sekere boerderybelange daar het. Hy het 'n somber prentjie van die situasie in Zimbabwe geskilder.

"Oor die afgelope twee jaar is ons veevoer gesteel, beslag op ons oeste en produkte gelê, ons vee doodgemaak en ons heiningdrade afgebreek. Ons is aan die ergste denkbare beledigings en sielkundige marteling onderwerp en van ons wetlike, mense- en grondwetlike regte gestroop," het hy gesê.

"Ons moes toesien hoedat ons vriende wreed aangerand word, ons vroue ineenstort en ons kinders vir kroniese spanning behandel word. Ons moes toekyk terwyl ons mede-boere gemartel, geslaan en vermoor word. Ons het aanskou hoedat op ons lewenswerk beslag gelê en vernietig word en ons moes hulpeloos toekyk terwyl ons huise gevat, geplunder en vernietig word. Ons moes toesien hoedat ons werkers geslaan, verkrag en misbruik word.

"My raad aan Suid-Afrikaanse boere is om die noodsaak vir die herverdeling van grond in hierdie land te erken. Boere moet die demokratiese stelsel steun en aanmoedig en nie as die vyand van die Regering gesien word nie."

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,725.16
+1.5%
Silwer
21.17
+2.2%
Palladium
2,331.00
+4.8%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot