AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere oor slenkdalkoors gewaarsku

Boere word gewaarsku om hul diere betyds teen slenkdalkoors in te ent om groot skade te voorkom.

Boere word gewaarsku om hul diere betyds teen slenkdalkoors in te ent om groot skade te voorkom.


Luidens ’n berig op News24.com raai die Noord-Kaapse departement van landbou boere aan om vee teen dié virus in te ent, veral met die reëntyd wat om die draai is.


Die departement is bekommerd oor ’n volgende moontlike uitbreking van die virus, aangesien dit die afgelope twee jaar groot skade in veral die skaapbedryf veroorsaak het. Verskeie menselewens is ook verloor.


Muskiete is een van die hoofdraers van die virus, derhalwe raai die departement boere en mense wat met vee werk, aan om as ’n verdere voorkomingsmaatreël, insekweerders op vee en mens te gebruik.


Wolvoorraad

Me. Ona Viljoen, woordvoerder vir Cape Wools, sê dit is duidelik uit hul wolvoorraad dat slenkdalkoors ’n invloed op die bedryf gehad het. “Ons het wel ook droogtes gehad, maar ná die virus die bedryf so erg geslaan het, is die voorraad minder.”


Sy sê die wolvoorraad het tussen November 2009 en November verlede jaar met sowat 4% gedaal. “Ons sien op die oomblik ook dat ons voorraad tans sowat 10% laer is as wat dit in die ooreenstemmende tyd verlede jaar was.”


Viljoen sê hulle voorsien en hoop dat die virus in die komende maande minder gaan voorkom as wat die afgelope twee seisoene die geval was. “Die boere is baie bewus dat hulle hul diere moet inent, en hulle weet, as jy nie inent nie, gaan jy aan die kortste end trek.”


Bron: Nuus24.com


22 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot