AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Boere optimisties oor landbou'

Verkope van landboumasjinerie het verlede jaar die hoogste vlakke in sowat 30 jaar aangeteken, sê WesBank en SAAMA.

Verlede jaar was die gunstigste jaar vir die verkope van landboumasjinerie in Suid-Afrika sedert 1985. Mnr. Gerald Burton, bestuurder van die korporatiewe afdeling van WesBank, sê luidens die syfers wat die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-vereniging (SAAMA) uitgereik het, was 2011 en 2012 besonder goeie jare.
 
Volgens Burton word SAAMA se syfers ook in WesBank se boeke weerspieël. Dié syfers is ’n teken van hernieude optimisme op kort termyn onder Suid-Afrikaanse boere. “Die verhoogde verkope van trekkers en stropers is welkome nuus terwyl ander sektore van die Suid-Afrikaanse ekonomie onder druk verkeer.”

Volgens WesBank se data is ’n styging van sowat 27% in nuwe transaksies in 2012 aangeteken vergeleke met 2011 se syfers. Die tweede helfte van verlede jaar was selfs gunstiger met ’n styging van 41% teenoor die ooreenstemmende tyd in 2011.
 
Plat syfers
Burton sê die styging in verkope is noemenswaardig aangesien dit volg op dekades van betreklik plat verkoopsyfers. ’n Oplewing is in die vroeë 1980’s met die verkope van trekkers en stropers beleef, maar daarna het syfers afgeplat.
 
Volgens Burton is die syfers ’n aanduiding van die gesondheid van die landboubedryf en dat boere optimisties is oor hul sakebehoeftes. Trekkers en stropers word as noodsaaklike masjinerie vir die landboubedryf beskryf.

“Dit is opwindend om die optimisme in die landbousektor op te merk, want dit is ’n belangrike komponent van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Die landbou verskaf sowat 10% van die formele werksgeleenthede en dra 2,6% by tot die land se bruto binnelandse produk,” sê Burton.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot