AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boere: Raak betrokke by sensus

Statistieke Suid-Afrika het boere gevra om mense in hul gebiede te identifiseer wat as sensusopnemers kan registreer.

Statistieke Suid-Afrika het boere gevra om mense in hul gebiede te identifiseer wat as sensusopnemers kan registreer.


Sowat 156 000 veldwerkers gaan aangestel word om met die bevolkingsensus te help wat tussen 10 en 31 Oktober gedoen sal word.


Landelike veiligheid

Mnr. Moses Mnyaka, bestuurder vir landbou-statistiek, sê ter wille van landelike veiligheid wil hulle graag hê mense wat bekend is in ’n gebied moet by die opnames betrokke wees.


“As dit bekendes is wat as opnemers werk, kan dit help om misdadigers te verhinder om die sensus vir hul eie doeleindes te misbruik,” het hy gesê. Die sluitingsdatum vir aansoeke is verleng tot 15 Augustus om mense nog geleentheid te bied om aansoek te doen. Sowat 216 000 het reeds aansoek gedoen.


Die normale vereiste vir aansoekers is ’n Graad 12-kwalifikasie maar in boerderygemeenskappe is Graad 10 ook aanvaarbaar. Mnyaka sê sensusopnemers sal die protokol vir toegang tot plase volg en hy vra boere om hul steun en samewerking om van die sensusopname ’n sukses te maak. Daar word gepoog om met alle distrikslandbou-unies saam te werk.


Wetlike verpligting

Die sensus word gemik op die adres waar mense hulle die aand van 9 Oktober bevind het. Die telling vind plaas van 10 tot 31 Oktober, dan volg ’n proses tot 14 November om seker te maak alle huishoudings is besoek en van 7 November tot 10 Desember word die volledigheid van die sensus ook geëvalueer.


Daar is ’n wetlike verpligting op elkeen om die vraelyste te beantwoord en die inligting bly vertroulik. Die wet maak voorsiening vir ’n boete van tot R10 000 of gevangenisstraf van tot ses maande vir veldwerkers of ander werknemers van Statistieke SA as hulle sensusinligting aan ongemagtigde persone openbaar.


Mense wat belang stel om veldwerkers te word, kan 0800 110 248 vir verdere inliging skakel of die webwerf www.statssa.gov.za vir aansoekvorms besoek.


1 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot