AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere saai chaos in Nederland oor stikstofvrystellings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Skermgreep van een van die protesoptogte met trekkers op 'n hoofweg in Nederland. Foto: Twitter/Skermgreep
'n Skermgreep van een van die protesoptogte met trekkers op 'n hoofweg in Nederland. Foto: Twitter/Skermgreep
Nederlandse boere het die week deelgeneem aan protesaksies in die provinsie Friesland teen die Nederlandse regering se plan om stikstofvrystellings te verminder, berig ABC News.

Gedurende 'n protesaksie Woensdag 6 Julie het die polisie skote gevuur op ’n 16-jarige wat ’n trekker bestuur het.

Luidens ’n berig op ABC News se webwerf het die polisie die seun later in hegtenis geneem op aanklag van poging tot moord omdat hy glo met die trekker in polisiemotors vasgery het. Dosyne boere met 40 trekkers het buite die polisiekantoor saamgedrom en geëis dat die seun vrygelaat word. Hy is gister vrygelaat.

ABC News berig dat die Nederlandse regering stikstofvrystellings teen 2030 wil halveer. Ten einde dié doelwit te behaal, sal boere hul stikstofvrystellings met 40% moet verminder, wat beteken dat die totale hoeveelheid vee in die land met 30% verminder sal moet word.

Begin Junie het die regering aangekondig dat verskeie gedeeltes van die land hul stikstofvrystellings met 70% moet verminder. Boere in dié gebiede het twee opsies gekry: Belê in volhoubaarheid, of trek.

Sedert die aankondiging het boere op verskeie geleenthede kapsie gemaak teen die regering se plan en hulself tot protesaksie gewend by onder meer Damplein in Amsterdam en Arnhem.

Hulle het ook verspreidingsentrums in verskeie gebiede geblokkeer. Omdat die verspreidingsentrums nie produkte kon versprei nie, was leë winkelrakke die gevolg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,964.18
-0.5%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,912
+0.7%
Alle aandele
76,496
+0.6%
Hulpbronne 10
66,565
+0.2%
Industriële 25
103,515
+1.2%
Finansiële 15
15,611
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot