AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boere sal help met wateropname

Boere in die Noord-Kaap het aangedui dat hulle ‘n konsultasiegroep sal toelaat om na grondwater op hul plase te soek.

Boere in die distrik Ghaap in die Noord-Kaap het aangedui dat hulle ‘n konsultasiegroep sal toelaat om na grondwater op hul plase te soek.


Die Departement van Waterwese en Sedibeng Water het saam ‘n projek onderneem om aanvullende bronne van water in dié provinsie én Noordwes te ondersoek. Dit volg na probleme met watervoorsiening weens onder meer toenemende mynaktiwiteite in die twee provinsies.


Golder Associates, ‘n firma wat omgewingskonsultasiewerk doen, is aangestel om ‘n studie te onderneem om te evalueer of daar genoegsame grondwaterbronne is om die bestaande Vaal Gamagara-massawaterskema aan te vul. Indien dié waterbronne bevestig kan word, sal die groep dit wil ontwikkel.


Nie haalbaar

Gouws sê hoewel die boere ingestem het om die groep se konsultante en navorsers op hulle plase toe te laat, stem hulle nie saam met die aanwending van grondwater vir dié doel nie.


“Boere is bereid om die konsultante toe te laat, mits hulle die nodige protokol volg. Ons het tans ‘n redelik goeie verhouding met hulle, en ons wil dit graag so hou,” vertel Gouws. “Ons meen dit is nie haalbaar dat van ons grondwater in die sisteem ingepomp word nie. Hulle moet ander bronne soek.”


Gouws sê boere in dié distrik sal hulle wel nie teësit vir die ondersoeke nie, aangesien ondersoeke na die stand van grondwater nodig is. Die resultate van die ondersoek sal later vanjaar beskikbaar wees, en Gouws sê hulle het op ‘n opvolgvergadering aangedring.


28 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot