AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Boere se kontant droog op!

Talle boere sit in 'n benarde kontantvloeiposisie weens die droogte.

Baie boere se kontantprobleme is 'n krisis wat in die komende maande net verder gaan ontwikkel, sê mnr. Christo van der Rheede, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA.

Banke sien nog nie noemenswaardige getalle boere wat nie hul verpligtinge kan nakom nie, maar Van der Rheede verwag dit kan al hoe meer voorkom. “Ons gaan die nadraai van die droogte eers volgende jaar sien.”

Hy sê baie boere beskou die betaling van leningspaaiemente as uiters belangrik, om seker te wees hulle kan weer krediet kan kry. Hy is egter bekommerd of boere werkerslone en vir kos op die tafel gaan kan betaal. In die somersaaigebied is die afrekeningsdatum vir produksielenings 30 Augustus.

Agbiz se opname

Die landbousakekamer Agbiz het einde Julie gesê 'n opname wys die meeste boere hier sal hul produksieskuld kan betaal.

Van der Rheede sê dit is egter net een deel van die verhaal en behels “ 'n tegniese oefening” van banke se kant om te kyk wat syfers oor betalings sê. “Van die boere is te trots en skugter om te praat.”

Van der Rheede moedig boere aan om met die provinsiale landbou-unies kontak te maak om te hoor hoe hulle hulle hulp kan kry, selfs al is hulle nie lede nie.

“Ons moet nou 'n wyer perspektief hê. Dit is belangrik om boere op plase te hou, ter wille van voedselsekerheid en werksgeleenthede.”

* Lees ook: Maermaak-en-doodmaak-maand kom

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot