AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere se steun nodig vir grondhervoming

Grondhervorming kan nie werk sonder die nodige steun aan kleinskaalse boere nie, het die Minister van Landbou erken.

Erkenning is uiteindelik gegee dat grondhervorming nie sal werk as die nodige ondersteuning nie aan die kleinskaalse boer deur die landbou gegee word nie, het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, ná die begrotingsrede gesê.

Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het aangekondig dat meer as R7 miljard oor die mediumtermyn aan provinsies gegee word om ongeveer 435 000 bestaans- en 54 500 kleinskaalse boere te ondersteun en die dienste van voorligtingsbeamptes te verbeter. Die Fetsa Tlala-program vir voedselsekerheid sal gebruik word om kosproduksie 'n hupstoot te gee.

Joemat-Pettersson het gesê hierdie is 'n groot inspuiting vir die landbou. “Hierdie inisiatiewe het die landbou laat groei.” Sedert werksgeleenthede in die sektor vanaf 1970 verminder het, het dit sedert 2010 weer werk begin skep.

'Ons is sektor van selfhaat'
Joemat-Pettersson het gesê die sektor moet nou sy swartgalligheid laat vaar. “Ons is 'n sektor van selfhaat. Ons skiet onsself in die voet deur altyd negatief te wees. Die landbou is een van dié sektore in die land wat die afgelope vyf jaar gegroei het, en dit moet gevier word.”

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, het die klem in die begrotingsrede op klein besighede verwelkom, maar bygevoeg dat groot besighede ook aandag nodig het.

“Ons groot probleem lê by die onsekerheid van kommersiële boere. Ons moet vir dié boere ook voorsiening maak, veral in krisisse, soos met droogtes.”

Oor die R8,7 miljard vir restitusie wat oor drie geldjare bewillig is, het hy bevraagteken hoe die Regering nuwe eise wat na raming R179 miljard kan beloop, binne 15 jaar sal finaliseer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot