AFGRI
BEAN
05 Jul
-
8645
0,00
CORN
05 Jul
-
4108
0,00
SOYA
05 Jul
-
8368
0,00
SUNS
05 Jul
-
10306
0,00
WEAT
05 Jul
-
7490
0,00
WMAZ
05 Jul
-
4309
0,00
YMAZ
05 Jul
-
4283
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
24 Jun
-
60,13
0,04
Beeste AB2/3
24 Jun
-
57,78
0,16
Beeste B2/3
24 Jun
-
53,27
-0,33
Beeste C2/3
24 Jun
-
47,34
0,58
Bevrore Hoender
24 Jun
-
30,91
0,02
Bokkies (onder 30 kg)
24 Jun
-
68,01
-4,77
Bokooie
24 Jun
-
62,41
8,57
Groot (meer as 40 kg)
24 Jun
-
46,26
0,61
Hoender (IQF)
24 Jun
-
29,67
-0,30
Medium (30-40kg)
24 Jun
-
57,08
-0,23
Pork Average
24 Jun
-
27,15
-0,03
Poultry Average
24 Jun
-
30,68
-0,08
Skaap A2/3
24 Jun
-
105,21
-2,43
Skaap AB2/3
24 Jun
-
87,48
-0,05
Skaap B2/3
24 Jun
-
81,33
0,49
Skaap C2/3
24 Jun
-
76,9
-1,16
Speenkalf
24 Jun
-
36,17
-0,75
Spekvarke
24 Jun
-
28,11
0,31
Stoorlammers
24 Jun
-
53,52
0,23
Varkwors
24 Jun
-
22,34
0,14
Vars Hoender
24 Jun
-
31,45
0,03
Vleisvarke
24 Jun
-
27,07
-0,03

Boere se stories ‘soos musiek’, sê Thoko

akkreditasie
Min. Thoko Didiza. Foto: Liza Bohlmann
Min. Thoko Didiza. Foto: Liza Bohlmann
Die stories wat boere, plaaswerkers en hul transformasievennote op die Landbouweekblad-PALS-grondsimposium vertel het, is musiek in min. Thoko Didiza se ore.

Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het gesê dis duidelik dat hulle nie die blaam verskuif nie, maar besig is om oplossings te vind. “Julle wys dat moeilike tye nie vir altyd aanhou nie, maar dat taai mense uithou. Julle het besluit alle moontlikhede is nog nie uitgeput nie.”

Sy was ooglopend beïndruk met die feit dat baie mense projekte aanpak sonder dat iemand hulle vra om dit te doen. “Ons het ’n mooi land. Net ons kan dit opbou of vernietig.”

Didiza het vertel hoe sy in 1994 as Suid-Afrika se adjunkminister van landbou aangestel is. “Stel jou voor, ek was jonk, my pa het nie geboer nie, en nie die kommersi?le boere of die swart boere het geweet wat om met my te doen nie.”

Tog het hulle moeite gedoen om haar van boerdery te leer. Mnr. Giel van Zyl, hoof van Nampo, het haar na ’n plaas in die Vrystaat genooi om haar te leer mielies plant. “In die proses het ek gou agtergekom hoe belangrik mielies vir Suid-Afrika is.”

Met haar besoek aan lede van die National African Farmers’ Union (Nafu) het die boere haar gevra of sy weet hoe lyk ’n koei wat bek-en-klouseer het en hoe sy ’n koei sal hanteer wat moeilik kalf. “Hulle het vir my gesê hulle wil my leer om my die beste minister van landbou te maak. Die Nampoboere het dieselfde gesê.”

Haar bywoning van die simposium was ’n geleentheid om net te sit en luister na wat almal doen. Dit was op ’n manier ook ’n tuiskoms. “Ek het weer vir Andries Botha gesien, en die kind van oom Bertie van Zyl . . . dis mense wat my gehelp het om ’n waardering te kry vir die rol van die landbou in die samelewing.”

‘Amper gehuil’

Sy is diep geraak deur die “stories van verandering” wat sy gehoor het, veral die storie van die Jakes Gerwel-vaardigheidskool op Bonnievale. Sy het vir mnr. Philip Jonker, leier van die projek, gesê: “Ek het amper gehuil toe ek jou storie hoor.”

Didiza het die sprekers aangemoedig om te besef dat nie een van die probleme wat hulle ondervind, nié oorkom kan word nie.

Sy het gesê hulle kan bemoedig voel deur die feit dat die president en die minister van finansies ook boere is en dus die landbou beter verstaan. “Ons is nou in ’n beter posisie. Ons sal nog lang debatte hê, maar ons sal oplossings kry. Julle sê altyd ’n boer maak ’n plan. Ons sal ’n plan beraam, ons sal ons nie laat afskrik nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.28
+0.5%
Rand - Pond
19.71
+0.4%
Rand - Euro
16.99
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,809.43
+0.0%
Silwer
20.10
+0.6%
Palladium
1,943.50
+0.5%
Platinum
887.00
0.0%
Brent-ruolie
113.50
+1.7%
Top-40
60,902
0.0%
Alle aandele
67,025
0.0%
Hulpbronne 10
63,634
0.0%
Industriële 25
81,244
0.0%
Finansiële 15
14,837
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vat n Kans van n Leeftyd
Ek is spontaan lag graag hou van grappe maak en lekker om saam my te wees. Dink ek us nogal Great Fun. en ja ek mal oor dans kos maak braai en .
If not, why not..
Nie "actively" opsoek nie maar toets die water. Onafhanklike besigheidseienaar(es ) en ma van 'n tiener-seun. Baie aktiewe en sosiale leefstyl.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot