AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere skep moed n

Boere in die Noordoos-Kaap is stadig maar seker besig om weer moed te skep ná opeenvolgende rampe die streek die afgelope drie weke getref het. Hulle sê al wat nou kort, is warm dae, aangesien daar meer as genoeg grondvog is wat 'n vroeë lente sal verseker.

Mnr. Pat Vorster, bestuurslid van Agri Oos-Kaap, sê altesame 3 200 skape, 264 beeste en 40 bokke het tydens die sneeuramp en daaropvolgende wegholveldbrande omgekom. Struktuurverliese op plase beloop nagenoeg R14 miljoen en die waarde van die vee wat dood is, is sowat R1,9 miljoen. Die skade aan strukture in die omliggende dorpe word egter op meer as R20 miljoen beraam. Hy sê danksy 'n skenking van sowat R450 000 deur mnr. Max Mamase, Oos-Kaap LUR vir landbou, kon die veeverliese beperk word. Meer as 1 200 bale lusern, 30 ronde bale en 13 ton kragvoer is danksy dié skenking per helikopter geneem na diere wat in die sneeu vasgekeer was. ``Die Oos-Kaapse regering het uit sy pad gegaan om boere by te staan.'' Die premier van dié provinsie, mnr. Makhenkesi Stofile, het verlede week die gebied besoek om met boere en ander slagoffers te gesels. Mnr. Vorster sê hoewel boere weer moed begin skep, sal die nagevolge van die ramp nog 'n geruime tyd gevoel word. ``Dragtige diere is besig om op groot skaal te aborteer en daar word verwag dat die wol 'n breuk gaan toon. Die vee het erg kondisie verloor.'' Mev. Lize Pretorius, lid van die rampbestuurskomitee op Elliot, sê feitlik ál die krag- en telefoonlyne is in die omgewing herstel. Skenkings van veevoer is van naburige distrikte, maar ook sover as Keimoes, Kimberley, Oos-Londen, Gamtoos en Stutterheim ontvang. Mnr. Pieter Erasmus, voorsitter van Agri Oos-Kaap, het ook die gebied besoek. Hy het sy waardering uitgespreek vir die hulp wat na die gebied gestroom het. Meer as R140 000 is met die skryf hiervan in die sneeurampfonds betaal wat deur Absa op die been gebring is. Intussen beplan die Elliot skougenootskap om op 6 en 7 September voort te gaan met hul jaarlikse skou, ten spyte daarvan dat die hele gebou deur die onlangse kapok en daaropvolgende winde vernietig is. Die skou gaan na die dorp se buiteklub verskuif word. 16 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.2%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.64
-0.2%
Silwer
20.65
-0.1%
Palladium
2,276.50
+0.7%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,658
-0.3%
Hulpbronne 10
63,190
-0.1%
Industriële 25
79,721
-0.4%
Finansiële 15
14,004
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot