AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere stoei met Jan Taks

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het talle boere raadop.

Raadop boere wat sukkel om hul BTW- en dieselrabat-eise afgehandel te kry, meen die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) stel onpraktiese en onuitvoerbare eise. Kenners waarsku reeds sedert die begin van die belastingjaar dat belastingbetalers meer oudits van opgawes kan verwag.

Dit blyk die geval te wees nadat Landbou.com met verskeie raadop boere gepraat het. Mnr. Johan Blomerus, ’n mielieboer van die plaas Wonderfontein by Kroonstad, beskryf sy BTW- en dieselrabat-eise as ’n “nagmerrie”.

“Hulle soek diensrekords van trekkers, vragmotors en bakkies, die GPS-koördinate van jou plaas en elke onderneming waarmee jy sake doen. Hulle soek ook fakture van alle aankope en vergelyk dit met jou logboeke,” sê hy.

Hy sê sekere vereistes is onprakties en onuitvoerbaar en meen die SAID verskuif net die doelpale om uitbetalings te vertraag. Hy is tans midde-in ’n SAID-oudit van sy BTW-eise vir 2015 en 2016. Solank die oudits aan die gang is, ontvang hy geen uitbetalings vir daardie belastingjare nie.

Vertragings

Me. Seugnet Engelbrecht, ’n lusernboer en vervoerkontrakteur van Brits, sukkel sedert einde Februarie om haar BTW-terugbetalings te kry. Sy het ’n dispuut verklaar met die hulp van ouditeurs in Pretoria, maar sy moet nou nóg 90 dae wag vir dié proses om sy loop te neem.

Nadat boere in die Klerksdorp-omgewing verlede jaar groot vertragings met die terugbetaling van dieselrabatte ervaar het, sê mnr. Boeta du Toit, hoofbestuurder van Agri Noordwes, hy weet nie van mense met nuwe probleme in dié verband nie. Hy weet egter van lede wie se probleme nog nie opgelos is nie. Du Toit sê Agri SA het met die SAID gesprek gevoer oor die vertragings.

“Daar is sekere reëlings wat getref moet word en sommige boere gebruik private ouditeurs om probleme op te los,” sê hy. Hy sê Agri Noordwes verskaf riglyne aan boere en wys hulle hoe om logboeke by te hou. “Dit is dan die boer se verantwoordelikheid om die riglyne in die praktyk toe te pas.”

Frustrasie

Mnr. Brian Hoole, ’n raadslid van Agri Oos-Kaap, sê die organisasie het geen formele klagtes van nie-betaling van BTW of dieselrabat-eise ontvang nie, maar verskeie boere het in ’n werksessie op Alexandria hul frustrasies oor die terugbetalings uitgespreek.

“In die meeste gevalle sê die inkomstediens die inligting is onvoldoende of onvolledig,” sê hy. Mnr. Sandile Memela, woordvoerder van die SAID, sê die omstandighede van elke saak bepaal die tydperk vir terugbetalings, maar die diens is besig om die administrasie van dieselrabatte te moderniseer, wat doeltreffendheid sal verbeter.

Hy voeg by dat boere op die hoogte moet bly van wat die SAID saam met belastingsopgawes vereis. Hulle moet ook alle relevante dokumente bewaar en beskikbaar hê ingeval hul onderneming gekies word vir ’n oudit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.8%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,720.81
+1.2%
Silwer
20.99
+1.3%
Palladium
2,328.20
+4.7%
Platinum
928.72
+2.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot