AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Boere verlig en dankbaar oor reën

Dankbaarheid en verligting heers oor die midwinterreën wat uiteindelik wyd geval het op 26 en 27 Julie.

Me. Heleen van As van die plaas Klipfontein tussen Swellendam en Malgas sê hulle het 89 mm gekry, terwyl mnr. Pietie Uys van die plaas Kliprivier, Swellendam, 58 mm gemeet het.

Mnr. Adriaan Steyn van Wankie Boerdery, Heidelberg, het 30 mm en 60 mm gemeet. Tussen Caledon en Riviersonderend het dit ook goed gereën. Mnr. Abrie de Wet van GAF Boerdery by Caledon het Woensdagoggend 61 mm gemeet, en mnr. Janneman Fourie van die plaas Mierkraal het 60 mm gekry.

By mnr. Kosie van Zyl van Napier, waar dit 55 tot 68 mm gereën het, is dit “lekker nat”. In Namakwaland, wat vanjaar ’n vreemde en taai reënjaar ondervind, sê me. Anlie Genis van die plaas Brakkies, Kamieskroon, hulle het 60 mm gemeet, terwyl hul bure 75 mm reën gekry het.

Mnr. Cobus Bester van UD Boerdery by Moorreesburg sê hulle het net 5 mm reën gekry, maar dis darem nadat hulle verlede week 49 mm gekry het. By Eendekuil het dit nog nie baie gereën nie. Mnr. Anton Mouton van die plaas Piekenierskloof het 5 mm reën gemeet, en by mnr. Thys Grobbelaar van die plaas Koringkloof het dit op 21 Julie 9 mm gereën en op 27 Julie 7 mm. “Al is dit min reën, sal dit help as dit nog vir twee maande kan aanhou reën.”

Weer­webwerwe het reën vir Eendekuil voorspel vir 28 Julie en 3 Augustus. ­

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
-0.2%
Rand - Pond
21.28
+0.3%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,006.26
+0.2%
Palladium
1,650.36
-1.0%
Goud
1,928.11
-0.1%
Silwer
23.51
-1.7%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,839
+0.5%
Alle aandele
80,853
+0.4%
Hulpbronne 10
77,962
-0.3%
Industriële 25
103,809
+0.6%
Finansiële 15
16,340
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot