AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere versigtig met masjinerie-aankope

Die landboumasjinerie-bedryf volstaan met sy vroeëre verwagting dat trekkerverkope in 2016 laer sal wees as verlede jaar.

Mnr. Wynn Dedwith, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (Salma) plaas die verwagte afname in trekkerverkope vir 2016 op tussen 15% en 20%. Volgens Salma se jongste opname was die verkoop van trekkers van 422 eenhede in Mei 5% meer as die 402 eenhede wat in Mei 2015 verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 8% laer as verlede jaar.

“Stroperverkope van 26 eenhede is aansienlik hoër as die 19 eenhede wat verlede Mei verkoop is,” sê Dedwith. Vir die jaar tot dusver is die verkoopsyfer van stropers egter sowat 16% laer as in die ooreenstemmende tyd in 2015.

Volgens hom het Salma nou duidelikheid verkry oor sekere onduidelikhede in die bedryf, soos ten opsigte van sekere gewasse. “Gewasse in die oostelike produksiegebiede toon veral ’n goeie opbrengs. Indien dit in ag geneem word, tesame met die heersende uitstekende pryse vir gewasse, sal boere in die ooste in ?n goeie posisie wees om later vanjaar nuwe toerusting aan te skaf,” sê Dedwith.

“Baie van die somergewasprodusente in die weste vaar nie so goed nie.” Volgens Salma was die Nampo-oesdag ?n goeie toets vir marksentiment. Oor die algemeen is die stemming van boere positief, wat ’n goeie voorspelling vir die onmiddellike toekoms inhou. Volgens Dedwith is daar nietemin nog ?n redelike tyd voor boere moet begin om somergewasse te plant.

“Ten spyte daarvan dat die fundamentele aspekte in die mark positief is, benader boere die aankoop van toerusting met omsigtigheid,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
19.98
+0.7%
Rand - Euro
17.57
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.74
-0.3%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,282.50
+1.1%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot