AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere verskyn in hof op aanklagte van mensehandel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Twee boere bly in aanhouding nadat hulle Maandag saam met twee ander verdagtes in die Belfast-landdroshof in Mpumalanga op aanklagte van mensehandel verskyn het.

Kapt. Dineo Sekgotodi, polisiewoordvoerder, sê mnr. Cornelis Johannes Uys (60) en sy seun, mnr. Cornelis Johannes Albertus Uys (23), is op Sondag 3 Julie deur die Valke se ondersoekeenheid vir ernstige georganiseerde misdaad op aanklagte van mensehandel in hegtenis geneem.

Hulle word saam met twee ander verdagtes, mnre. Carlos Bernardo Guambe (34) en Gabriel Bernardo Guambe (32), aangekla van die mensehandel van 39 mense – sewe vroue, nege kinders jonger as vyf en 23 mans ouer as 18. Die Guambes is op 24 Junie in hegtenis geneem toe die slagoffers van ’n plaas in Dullstroom gered is.

Sekgotodi sê dit blyk dat die slagoffers van Mosambiek af kom en per minibus na Suid-Afrika gebring is vir beter werksgeleenthede. Die slagoffers is tot by die grens gebring waarna hulle deur ’n rivier beweeg het om toegang tot Suid-Afrika te verkry. Daarna is hulle met ’n minibus na Lydenburg geneem.

Albertus en een van die Guambes het glo dan die bestuurder van die minibus betaal om die slagoffers na die plaas te neem.

Sekgotodi sê daar is gedurende die polisie se ondersoek bevind dat die Guambes onwettig in die land is. Bykomende aanklagte van die oortreding van immigrasiewetgewing is teen hulle ingedien. Hulle bly in aanhouding tot die saak op 11 Julie weer in die hof voorkom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-1.2%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.66
-1.0%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
914.00
-2.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot