AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere vra ingrypende optrede teen misdadigers

Misdaad word 'n ál groter kopseer vir boere en op Agri Wes-Kaap se kongres het spreker ná spreker vir ingrypende optrede teen oortreders gevra.

Mnr. Sextus Human, 'n streeksbestuurslid in die provinsiale kamer, het in sy motivering vir die voorstel van 'n besprekingspunt hieroor gesê boere pleit nie vir drakoniese of diktatoriale optrede wat mense se regte ontneem nie. Hulle vra vir 'n bedeling waarin almal se regte eerbieding en beskerm word en diegene wat ander se regte skend, tot volle verantwoording geroep word.

Hy sê plaasgemeenskappe gaan waarskynlik die ergste onder moord, roof, verkragtings, aanrandings, kindermishandeling en diefstal gebuk. Daarom is boere ten volle bereid om hul kant te bring om reg en orde in die land so spoedig moontlik te help herstel.

Volgens mnr. Human kan plaasaanvalle regstreeks verbind word met 'n gees van wetteloosheid wat alle fasette van die samelewing toenemend kenmerk. ``Mense se reg op lewe word blatant geminag. Die staat se oënskynlike magteloosheid om 'n werklike impak op die misdaadgolf te maak, dra by tot hierdie wetteloosheid.''

Swak dienslewering van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, wat daartoe bydra dat die polisie in sommige gebiede nie meer deur boere vertrou word nie, diefstal van telefoon- en kragkabels, 'n kommerwekkende toename in jeugmisdaad, ernstige gebreke in die strafregstelsel en veediefstal, is van die spesifieke sake wat die kongres aangespreek wil hê.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.4%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.01
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,270.02
+0.4%
Platinum
932.63
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot