AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere: Wees positief of loop!

Boere wat negatief is oor die landbou kan maar hul grond verkoop, het prof. Johan Willemse van die Universiteit van die Vrystaat onlangs gesê.

Boere wat negatief is oor die landbou kan maar hul grond verkoop, het prof. Johan Willemse van die Universiteit van die Vrystaat onlangs gesê.

‘‘Mense wat suksesvol is in besigheid is positief. As jy negatief is, verkoop jou plaas, want jy gaan verkeerde besluite neem,’’ waarsku hy.


Willemse was ’n spreker by die Nedbank-besigheidsete op die Bien Donné Agri Kaap Week, by Franschhoek.


Pleks van om die heeltyd te kla oor negatiewe goed, moet boere eerder fokus op dit wat hulle kan verander, het hy bygevoeg. ‘‘Dit help nie om net te praat en vas te haak by die drama en probleme nie; boere moet eerder fokus op waar hulle in die toekoms wil wees en daarheen werk.’’


Hy sê egter dit gaan op die oomblik baie goed met die landbou: ‘‘Die landbou is een van die min bedrywe waar besigheid groei. Landboupryse het meer onbestendig geraak, maar na bo, nie onder nie. Verder raak mense al hoe ryker, wat beteken dat hulle anders eet – nie meer mieliepap nie, maar vleis en wyn.

"Namate die vraag na vleis toeneem, sal die vraag na graan ook toeneem. Om dit in perspektief te stel, Suid Afrika produseer tans 7 000 ton sojabone per jaar. China voer 60 miljoen ton per jaar in.”


Mnr. Ernst Janovski, hoof van Agri-besigheid by ABSA, het beaam dat die landbou tans in’n gunstige siklus is: ‘‘Kommoditeitspryse het sedert 2000 gestyg. Verder het die sterker vraag gelei tot ’n situasie waar voorraadvlakke die laagste in jare is.’’


Willemse het gesê dat dit waar is dat Europa besig is om dood te gaan, maar daarop gewys dat daar baie nuwe geleenthede in die Ooste lê: ‘‘Indië, byvoorbeeld, het oor die afgelope paar jaar ekonomiese groei van 7% tot 8% getoon. Dit maak 50% in net vyf jaar teenoor niks in die meeste Europese lande.”   


Suid-Afrika is ook nie so slegte plek om in te wees. Willemse sê skuldvlakke van baie van die groot lande wat nou in finansiële krisis is, is tussen 80% en 200% van die bruto binnelandse produk (BBP). Suid Afrika se skuldvlakke is maar net 40% van die BBP. Janovski het bygevoeg dat boere tans geld maak, dat die skuldlas-verhouding goed lyk en dat grondpryse besig is om te styg.

24 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot