AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere ‘wil demokrasie laat werk’

Boere kan en wil ‘n bydrae lewer om Suid-Afrika se demokrasie suksesvol te maak en dus moet hulle standpunte ook oorweeg word, sê Agri SA.

“Ons kan met reg daarop aanspraak maak om gehoor en tegemoetgekom te word oor sake wat ons ten nouste raak. Ons kan en wil ‘n bydrae lewer om demokrasie vir almal in dié mooi land van ons te laat werk,” sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.

Tydens sy voorsittersrede Donderdag (7 Oktober 2010) by die organisasie se jaarkongres op Muldersdrift, het Möller gesê dat kommersiële landbouers ‘n billike geleentheid moet kry om hul standpunte te stel oor kwessies wat hul regte en toekoms raak.

Voedselsekerheid

Möller sê hoewel ‘n groot deel van die land se verbruikers vanweë hulle sosio-ekonomiese omstandighede aan broodgebrek ly, ken die hedendaagse Suid-Afrika nie voedseltekorte nie.

Volgens Möller was daar nog altyd genoeg voedsel op nasionale vlak beskikbaar. Hy meen dat dit dalk daartoe bydra dat die publiek voedsel as ‘n gegewe beskou, en dit wat vir die suksesvolle voortbestaan van die plaaslike landbou nodig is, gevolglik onderwaardeer.

“Hoe verstaan hulle, meer nog dié wat aan voedselgebrek ly, die kwellinge wat kommersiële boere het rakende prysdruk wanneer daar nie voldoende markruimte vir goeie opbrengste is nie?” het hy gevra.

Verantwoordelikheid

Die Regering het volgens Möller die mandaat en verantwoordelikheid om van dié uiteenlopende persepsies, probleme en verwagtinge sin te maak en die situasie só te bestuur dat dit die ekonomie en samelewing sal bevoordeel.

Met al dié uitdagings wat voedselsekerheid beïnvloed, meen Möller ‘n bepaalde raamwerk moet tot stand kom oor die verantwoordelikhede van die Regering, individue, ondernemings en die burgerlike samelewing. Hy sê die raamwerk moet tot stand kom met behulp van debatvoering oor die landbou- en landbou-ontwikkeling binne die land se Grondwet.

“Die gevolgtrekking waartoe ek kom is dat dit vir die Regering aangewese is om toe te sien dat die kommersiële landbou gedy en sodoende te verseker dat voldoende voedsame voedsel plaaslik en op ‘n mededingende basis geproduseer word,” sê Möller.

7 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot