AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boere wíl minder voedsel vermors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Argief
Foto: Argief
’n Beraamde 45% van Suid-Afrika se totale voedselvoorraad gaan jaarliks verlore of word vermors, het ’n onlangse studie bevind. Die primêre produksiefase van voedsel lewer ’n groot bydrae hiertoe.

WWF Suid-Afrika, die WWF Nedbank Green Trust en Food Forward SA het The Behaviour Change Agency (BCA), ’n gedragswetenskapnavorsingsmaatskappy in Kaapstad, opdrag gegee om dié studie oor die vermorsing van voedsel te onderneem.

Die studie het ook ondersoek ingestel na boere se bewustheid, houdings en gedragspatrone wat voedselvermorsing betref, die waarde wat hulle aan die vermindering van voedselvermorsing heg, en die praktyke wat hulle inspan om voedselvermorsing te bestuur.

Die studie het bevind dat hoewel voedsel reg oor die verskillende fases van die voedselvoorsieningsketting vermors word, vind 34,3% van Suid-Afrika se totale voedselvermorsing in die primêre produksiefase plaas. Tog meet minder as 40% van boere hoeveel voedsel op die plaas verlore gaan.

Omgewing, kwessies dra ook by

Omgewingsfaktore lewer volgens die studie se bevindinge ook ’n groot bydrae tot die vermorsing van voedsel. Daar is bevind dat veral buitentydse weer, asook plae en siektes wat ’n hele oes kan uitwis, tot grootskaalse vermorsing kan lei.

Swak beplanning, insekdoders wat verkeerd gebruik word, en ’n gebrek aan opleiding lewer ook ’n bydrae.

Die studie het bevind dat unieke probleme Suid-Afrikaanse boere in die gesig staar en verder tot voedselvermorsing bydra, soos onderbrekings van die koueketting weens beurtkrag, asook skade aan vragmotors en vertragings as gevolg van herleidings gedurende verlede jaar se onluste.

Boere wíl minder voedsel vermors

Dit is egter baie bemoedigend dat al die boere wat aan die studie deelgeneem het, aangedui het dat hulle voedselvermorsing op hul plase wil hokslaan aangesien dit finansieel sinvol sou wees, maar ook voedselsekerheid sal steun.

Die volgende stap vir die BCA se navorsers is om met intervensies vir gedragsverandering vorendag te kom wat op plaasvlak getoets kan word.

* Boere met voedsel wil skenk wat vir menslike gebruik geskik is, maar hulle nie self kan vervoer nie, kan Food Forward SA kontak by 021 531 5670 of info@foodforwardsa.org. Besoek foodforwardsa.org vir meer inligting.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot