AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boereplanne 3: Só maak mens

Hoe gemaak op die plaas as die droogte jou produksie wil-wil afdruk? Probeer van die boereplanne in die nuutste uitgawe van ons gewilde tydskrif.

In vandag se landbouwêreld is dit nie meer goed genoeg om bloot die bestaande grond-ekostelsel te bewaar nie. Daarom kom herlewingslandbou, die jongste beweging in die landbou, in Boereplanne 2017, nou beskikbaar, in die kollig.

“Die hoeveelheid planne waarmee ons boere vorendag kom, is verbysterend. Hoe hulle weke lank sal sit en tob oor 'n probleem, voor die oplossings hulle tref.

“Van sojaplanters tot kripskoonmakers, outomatiese skaapvoerders en verspot maklike klampe vir moeilike waterpyplaste – altyd aangevuur deur die gedagte dat dit goedkoper is om iets self te bou as om dit nuut te koop,” skryf mnr. Chris Burgess, hoofredakteur.

'n Boer maak 'n plan

In die uitgawe van die gewilde tydskrif kan lesers ook meer uitvind oor planne wat boere gemaak het (en steeds maak) om die droogte van die afgelope paar jaar te oorleef.

Lees onder meer hoe mnr. Robert Zulch, ‘n vrugteboer van die plaas Wakkerstroom in die Witzenbergvallei naby Ceres en voormalige Boer van die Jaar, verduidelik hoe hy sy boerdery volhoubaar bestuur te midde van die ergste droogte in dekades.

Mnr. Christi van den Heever, oorhoofse bestuurder van die Romansrivier-boerdery, deel van die Graaff Fruit-groep by Wolseley, verduidelik hoe hy sy besproeiing verminder het tot ver onder die bedryfsgemiddelde.

Verder is daar oudergewoonte ’n keur van meer as 50 boereplanne wat in Landbouweekblad verskyn het – van energie- en waterslimoplossings tot toerusting vir veeboere en gewasprodusente.

Boereplanne 2017, die derde uitgawe van die tydskrif, is beskikbaar teen R45. Koop die tydskrif op die Landbouweekblad-winkel of rig ‘n epos aan Johan Terblanche by johan.terblanche@media24.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.81
+1.5%
Silwer
21.14
+2.1%
Palladium
2,319.00
+4.3%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot