AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boerontwikkeling is groot werk

"Almal moet saamwerk om die strategiese plan vir die landbou te laat slaag. Dit sal misluk as enige vennoot blatante politieke doelwitte daarmee najaag, eerder as om die werklike doelwitte te probeer verwesenlik."

Só het mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri Suid-Afrika, by die bekendstelling van die Foundation for Farmer Development (FFD) in Pretoria gesê. Hy het gesê die ontwikkeling van boere is só 'n groot taak dat dit net kan slaag as alle moontlike en beskikbare hulpbronne benut word en alle betrokkenes op 'n breë front saamwerk,

Almal wat bydraes kan lewer, moet bereid wees om van hul ego's te vergeet en in 'n span saam te werk om die FFD se strewes te verwesenlik, naamlik om opkomende boere te help om kommersiële boere te word.

Die landbou is die sleutel tot Suid-Afrika se ontwikkeling en lewer 'n groot bydrae tot die ekonomie. Daarom is die strategiese plan vir die landbou 'n hoeksteen in die ekonomie. Die president se visie van 'n verenigde, nie-rassige en vooruitstrewende landbousektor is op drie strategiese doelwitte gebou, naamlik toegang en deelname, mededingendheid en winsgewendheid, en die volhoubare bestuur van hulpbronne. Suid-Afrika se boere is ernstig in hul aanvaarding van die strategiese plan en die landbousektor as geheel wil hande vat. Dit spreek duidelik uit die vestiging van die FFD. Die landbou het begin om die strategiese plan in werking te stel deur kragte en kundigheid saam te snoer om ontwikkelende boere se groeipotensiaal te ontgin.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot