AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boerseun wil duimry van Kaïro tot in RSA

Vroeër jare is jongmanne weermag toe. ’n Mens kan dit nie meer doen nie. Daarom wil hy Afrika op die rowwe manier verken, sê dié boerseun van Mpumalanga.

’n Boerseun van Wakkerstroom, mnr. Ghini Greyling (22), gaan vanaf Kaïro in Egipte tot op hul plaas Langfontein in Wakkerstroom, Mpumalanga, duimgooi om Afrika van bo tot onder te verken om sakegeleenthede te ondersoek en mense-ervaring op te doen.

Hy boer saam met sy pa, mnr. BP Greyling, vorige nasionale Boer van die Jaar en deelnemer aan die televisieprogram Megaboere. Hulle boer met Merino’s, vleisbeeste en graan en bedryf ook ’n saad-, kunsmis-, kalk- en plaagdoder-familiebesigheid, Langfontein Seeds.

Ghini wat sy B.Com- en honneursgrade in besigheidsbestuur aan die Universiteit van Pretoria verwerf het, het op 17 Maart van Johannesburg na Kaïro gevlieg om van daar met saamrygeleenthede te reis.

Die lande wat hy wil besoek, is Soedan, Ethiopië, Kenia, Uganda, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Ruanda, Tanzanië, Malawi, Mosambiek, Zambië, Zimbabwe, Botswana en Namibië. Die reis sal drie tot vier maande duur.

Hy het net ’n rugsak met klere, medisyne, tent, I-Pad, selfoon, sonkrag-selfoonlaaier, padkaart, slaapsak en opblaasmatras saamgeneem.

“Ek hou baie van uitdagings. Dis hoekom ek die jongste mens wil word wat Afrika van bo tot onder verken deur duim te gooi,” vertel hy. Al “wapens” wat hy met hom kan saam neem, is sy Leatherman en kennis van karate en gevegskuns wat hy in "cage fighting" opgedoen het.

“Vroeër jare het die jongmanne weermag toe gegaan waar hulle ervaring kon opdoen. ’n Mens kan dit nie meer doen nie. Daarom wil ek Afrika op die rowwe manier verken,” lag hy. Hy doen dit juis noudat hy nog jonk is. As hy hom eers diep in die boerdery en besigheid ingegrawe het, sal dit te laat wees om weg te breek.

Mense kan deurgaans vir hom boodskappe e-pos na: ghini@bpglangfontein.co.za en ook met hom op Facebook (Ghini Greyling Cairo2Cape) gesels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot