AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boervrou se lyding gaan voort

Regstappe word oorweeg ná die beweerde swak versorging van ’n boervrou wat deur ’n betoger met ’n klip raakgegooi is.

Regstappe word oorweeg teen die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein ná die beweerde swak versorging van ’n boervrou wat deur ’n betoger met ’n klip raakgegooi is.
 
Sowat twee maande ndat me. Isabel Hugo (67) deur ’n betoger met ’n klip teen die kop gegooi is, is sy uit die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein ontslaan met onder meer bedsere oor haar hele lyf. Hugo, ’n afgetrede boervrou, is beseer terwyl sy en haar dogter in Augustus vanjaar na Clocolan gery het te midde van betogings in die omgewing.
 
Volgens haar familie is sy baie swak. Ná die voorval het sy nog nie weer gepraat nie en sukkel sy om te kommunikeer. Luidens ’n berig in Volksblad word sy tans in die hoësorgeenheid van die Ons Tuiste-tehuis in die stad behandel.
 
Een van die bedsere, wat amper so groot soos ’n handpalm is, is septies. Hugo is uit die hospitaal ontslaan en na die tehuis vervoer terwyl sy skaars by haar bewussyn was.
 
Regstappe
Me. Lanta Prinsloo, Hugo se broerskind, sê haar tannie is nie so gereeld in haar hospitaalbed omgedraai soos wat dit moes nie. Die familie het met behulp van ’n regsverteenwoordiger ’n klag by die hospitaalhoof gelê. Foto’s van die sere is ook aan die hoof verskaf. Verdere regstappe word tans oorweeg.
 
Volgens die Vrystaatse Departement van Gesondheid sal die voorval ondersoek word, en indien onetiese optrede bevestig word, sal daar stappe gedoen word.
 
Hugo en haar man is pensioenarisse, en die familie sê hulle gaan tans gebuk onder baie hoë mediese koste. Enigeen wat graag hulp aan Hugo wil verskaf, kan Prinsloo bel by sel. 072 989 5388.

Bron: Volksblad
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot