AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boervrou skiet, verlam dalk aanvaller

‘n Vermeende rower, wat op ‘n plaas naby Wesselsbron ingebreek het, is moontlik verlam nadat die boervrou hom geskiet het.

‘n Vermeende rower, wat saam met drie ander verdagtes op ‘n plaas naby Wesselsbron ingebreek het, is moontlik verlam nadat die boervrou hom geskiet het.


Luidens ‘n berig op News24.com het die 51 jarige me. Cecelia Steynberg vroeg Woensdagoggend (29 September) wakker geword omdat hulle twee honde geblaf het.


Sy het onraad vermoed en haar vuurwapen uit die kluis gehaal, waarna sy in die bed geklim het. Sy was alleen, aangesien haar man, Callie, deur die week in Kroonstad werk. Steynberg kon hoor hoe die veiligheidshek in die gang na die slaapkamer oopgebreek word. Die verdagtes het glo toegang tot die huis gekry deur die diefwering voor die TV-kamer se venster oop te breek.


Skoot stop hom nie

Soos wat die rower in die kamer ingeloop het, het Steynberg op hom geskiet, maar hy is nie gewond nie. Hy wou ‘n skoot afvuur, maar sy vuurwapen wou glo nie werk nie. Die man wou haar steeds aanval, en Steynberg het met die man sowat ‘n meter van haar weg ‘n tweede skoot gevuur en hom in die nek gewond.


Steynberg kon nie die plaasbestuurder in die hande kry nie, want hy het in die hoenderhokke gewerk. Sy het haar man in Kroonstad gebel, en hy het die gemeenskap gemobiliseer.


Die Polisie het Steynberg se voertuigsleutels, ‘n onwettige vuurwapen en iemand anders se lisensie in besit van die gewonde rower gevind. ‘n Tweede verdagte is later die oggend aangekeer, maar die ander twee word steeds gesoek.


30 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+1.3%
Rand - Pond
22.25
+0.8%
Rand - Euro
19.69
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Platinum
987.02
+0.2%
Palladium
1,446.10
+0.2%
Goud
1,983.74
+0.7%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot