AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Boesmanland kry welkome reën

Goeie reën het in dele van die Boesmanland geval.

Die reënseisoen het baie goed begin vir dele van die Boesmanland.

Me. Karin Nel, wat saam met haar man, Jan, op die plaas Gamoep (tussen Springbok en Kamieskroon) boer, sê hulle het van Sondagnamiddag (2 November) tot Maandagmiddag 50 mm reën gekry. "Ons het die reën baie nodig gehad. Die veld was al baie swart."

Sy sê dit was hoofsaaklik donderweerreën en dat die weer Sondagaand baie swaar was.

Volgens haar het hulle in Januarie, Februarie en Maart, wat hul tradisionele reëntyd is, nie veel reën gehad nie. Die graskampe op hul plaas het 38 mm reën gekry, en Platbakkies, suid van hulle, het 48 mm gekry. Op van hul buurplase het dit 18 mm gereën. Buite Kamieskroon het boere 26 mm reën gemeet. Daar kry hulle die meeste van hul reën in die winter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+0.2%
Rand - Pond
21.14
+0.4%
Rand - Euro
18.88
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
969.64
-0.4%
Palladium
1,581.05
-1.1%
Goud
1,875.14
+0.4%
Silwer
22.33
+0.3%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,460
-0.0%
Alle aandele
79,549
-0.0%
Hulpbronne 10
74,333
+0.3%
Industriële 25
102,995
-0.1%
Finansiële 15
16,313
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
soek iemand wat die lewe saam my kan geniet
ek is 'n vriendelike, liefdevolle mens en lag altyd ek hou daarvan om te stap op die strand, braai, sosiaal te verkeer, window shopping, vlooimarkte, kamp, waarvan ek nie hou...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot