AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4428
39,00
SOYA
24 Mrt
-
8108
-115,00
SUNS
24 Mrt
-
8670
-185,00
WEAT
24 Mrt
-
6393
74,00
WMAZ
24 Mrt
-
3822,8
35,80
YMAZ
24 Mrt
-
4012,8
16,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boete kan NWK miljoene kos

‘n Saak rondom ‘n belanstingdispuut is ná 10 jaar afgehandel en kan NWK miljoene uit die sak jaag, sê besturende direkteur.

‘n Saak rondom ‘n belastingdispuut is ná 10 jaar afgehandel en kan die landboumaatskappy, NWK, miljoene uit die sak jaag, sê mnr. Danie Marais, besturende direkteur.


Luidens ‘n verklaring het Regter CH Lewis verlede week teen die maatskappy uitspraak gelewer in die Hoogste Hof van Appèl (HHA) van Suid-Afrika. “Die uitspraak kom as ’n verrassing nadat die belastinghof op appèl ten gunste van NWK beslis het. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAIS) het na dié uitspraak appèl na die HHA aangeteken,” aldus Marais.


Die saak

Die saak handel oor ‘n ooreenkoms wat die maatskappy met Eerste Nasionale Bank (ENB) aangegaan het.


Luidens ‘n berig op Times Live het ENB en NWK ‘n lening vir R50 miljoen in so ‘n mate gestruktureer dat NWK rente vir ‘n lening van ‘n bedrag van R96 miljoen kon aftrek. Dit het die maatskappy glo in die tydperk van 1999 tot 2003 ‘n belastingvoordeel gegee, terwyl ENB na bewering ‘n wins van R600 000 gemaak het.


Volgens die verklaring is ‘n aftrekking wat vir inkomstebelastingdoeleindes gemaak is nie deur die SAIS toegelaat nie en gevolglik moes die maatskappy die belasting op dié uitgawe betaal.

“NWK is ook nou aanspreeklik vir ’n boete van 100% van dié belastingaanspreeklikheid plus rente. ’n Finale bedrag is nog nie bepaal nie, maar kan ongeveer R50 miljoen beloop,” lui die verklaring.


Ander transaksies

Marais sê dié uitspraak kan verreikende gevolge rondom belasting hê vir ander maatskappye wat soortgelyke transaksies met finansiële instellings aangegaan het. Handelsbanke en ander finansiële instellings wat ook dié tipe transaksies voorgestel en bemark het, sal ook onder skoot kan kom.


Die maatskappy oorweeg tans nog sy opsies.


9 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.6%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.46
-0.3%
Palladium
1,412.24
-0.7%
Goud
1,986.97
-0.4%
Silwer
23.11
-0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,109
-1.4%
Alle aandele
74,586
-1.3%
Hulpbronne 10
63,560
-2.5%
Industriële 25
101,822
-0.8%
Finansiële 15
15,225
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot