AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boetes oor dieselrabat bespreek

Boetes omdat sommige boere nie logboeke hou vir dieselrabatte nie, is met die SAID bespreek.

Werkbare oplossings word tans gesoek vir probleme met die terugbetaling van dieselrabatte, oudits en boetes wat verskeie lede van Agri SA en Graan SA ontvang het.

Dié twee organisasies het met senior beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) vergader om voorstelle en moontlike oplossings te bespreek.

Luidens ’n verklaring het oudits wat onderneem is, aan die lig gebring dat eisers in verskeie gevalle nie volledig voldoen aan die riglyne en wetlike vereistes in terme van die Doeane en Aksyns Wet (Wet 91 van 1964) nie. “Die betrokke wet vereis onder andere dat logboeke vir elke voertuig wat ‘plaasdiesel’ gebruik, bygehou moet word.”

Volgens die organisasies kom dit voor dat onkunde bestaan oor, of dat sekere boere totaal onbewus van die noodsaak van die byhou van logboeke is. Na bewering het die handleidings wat jaarliks versprei word, nie op grondvlak neerslag gevind het nie. “Boere was klaarblyklik onder die indruk dat die 80% terugeisbaarheid die byhou van logboeke onnodig gemaak het.”

Om logboeke te vervang
Een van die voorstelle is dat die SAID  en die betrokke ouditspanne alternatiewe inligting, soos bedryfstakbegrotings en finansiële ontledings deur byvoorbeeld landbou-ondernemings, sal aanvaar as voldoende plaasvervangende inligting vir logboeke.

Die SAID is ook versoek om boere in die 2012/’13 belastingjaar toe te laat om die betrokke administratiewe praktyke te implementeer om oudits in die toekoms te vergemaklik. “Dit is derhalwe van kritiese belang dat alle boere hiervan moet kennis neem, want die SAID sal duidelik aandring op die volledige toepassing van die wet ná die huidige jaar.”

Die SAID het ook versoek dat werksessie oor logboeke en dieselaanwending per voertuig in provinsies aangebied moet word, waarmee Agri SA en sy affiliasies behulpsaam sal wees.

Agri SA sê hoewel daar tans gepoog word om ’n reëling met betrekking tot die probleme getref te word, is dit duidelik dat vergunnings in dié verband moeilik herhaal sal word in die toekoms.

“Dit is derhalwe van absolute belang dat affiliasies van Agri SA alles in werking moet stel om die wetsvereistes met betrekking tot die terugbetalingstelsel onder alle boere se aandag te bring met die ernstige beroep dat daar in die huidige belastingjaar volledig daaraan voldoen moet word,” lui die verklaring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.5%
Rand - Pond
19.66
-1.4%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,640.71
-0.2%
Silwer
18.76
-0.6%
Palladium
2,081.72
+0.4%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,579
-0.9%
Alle aandele
62,835
-0.9%
Hulpbronne 10
55,218
-2.0%
Industriële 25
78,589
+0.2%
Finansiële 15
13,880
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot