AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bokhaarmark stel teleur

Nieteenstaande die feit dat die bokhaarmark op verlede week se veiling dieselfde gebly het, is waarnemers teleurgesteld oor die swakker vertoning van sekere gesogte haarsoorte.

CMW sê in sy markoorsig dat die prys van kleinbokkiehaar met 3 % gedaal het en jong bokhaar se prys 11 % laer was. Pryse van grootbokhaar was egter onveranderd. Volgens Sybokhaar SA is die mark waarskynlik beïnvloed deur die verstewiging van die rand. "Dit wil ook lyk of sommige boere nie hul kleinbokkiehaar wil verkoop nie in afwagting van beter pryse later die seisoen." Die gemiddelde pryse vir die belangrikste haarsoorte, met pryse vir dieselfde veiling die vorige seisoen tussen hakies, was soos volg: Kleinbokkiehaar R96,82/kg (R60,55); jongbokhaar R61,49/kg (R35,50); fyn groothaar R37,72/kg (R27,40) en sterk groothaar R27,14/kg (R17,49). Die gemiddelde prys van R51,60/kg is 72 % beter as die R29,93/kg 'n jaar gelede. Die veilingsomset het R3,6 miljoen beloop vir die bykans 70 000 kg haar wat verkoop is. Die laaste veilig van die winterseisoen word op 3 Desember gehou. 29 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.8%
Rand - Pond
19.74
-1.6%
Rand - Euro
17.48
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,654.62
-0.3%
Silwer
18.76
-0.7%
Palladium
2,207.50
+2.6%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,434
+0.0%
Alle aandele
63,785
-0.0%
Hulpbronne 10
60,513
+4.6%
Industriële 25
77,312
-1.5%
Finansiële 15
13,813
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot