AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bokhaarmark stel weer teleur

Sybokhaarpryse het op die jongste veiling in Port Elizabeth die derde agtereenvolgende week laer geneig. Die hoeveelheid wol wat op dié veiling van die hand gesit is, het ook aansienlik gedaal. Die daling kom midde ernstige bedenkinge op 'n landbou vooruitskouingskonferensie oor die betroubaarheid van die openbare veilingstelsel as 'n meganisme om pryse vas te stel.

Grootbokhaar se prys het met 2,5 % tot 6 % teruggesak, dié van kleinbokkiehaar effens minder, terwyl die prys van jong bokhaar onveranderd was. Volgens Sybokhaar Suid-Afrika is 78 % van die aanbod verkoop. Die gemiddelde pryse op die veiling in rand per kilogram teenoor pryse 'n jaar gelede (tussen hakkies) was soos volg: Kleinbokkiehaar, R91,07 (R73,41); jong bokhaar, R47,80 (R47,60); fyn groothaar, R34,40 (R33,04); en sterk groothaar, R32,34 (R30,81). Die gemiddelde prys van R45,81 is R5,60/kg hoër as 'n jaar gelede. Volgens Sybokhaar SA sal die onlangse vrektes weens koue van soveel as 15 000 bokke'n uitwerking op die 2003-somerskeersel hê. Die feit dat sybokhaar tans teen hoogs mededingende pryse aangebied word, behoort tot beter pryse te lei. Die volgende veiling word op 17 September gehou. 13 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.23
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,640.08
+1.1%
Silwer
18.74
+2.1%
Palladium
2,068.50
+1.3%
Platinum
866.00
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,525
+0.4%
Alle aandele
63,909
+0.4%
Hulpbronne 10
56,621
+0.7%
Industriële 25
79,481
-0.1%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot