AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bokhaartenders krap prys om

Die besluit van sekere lede van die Camdeboo-waardestelsel om hul sybokhaar van die openbare veilingstelsel te onttrek en per tender aan te bied, het die prysrapportering oor verlede week se veiling in die war gestuur.

Sybokhaar Suid-Afrika (SSA), sê in sy weeklikse oorsig dat geen betekenisvolle prysvergelykings met die vorige veiling gemaak kan word nie, omdat 'n noemenswaardige hoeveelheid haar van die veiling onttrek is.

Mnr. Frans Loots, hoofbestuurder van SSA, het uit Prato, in Italië, waar hy tans met 'n amptelike besoek is, aan Landbouweekblad gesê volgens sy inligting is feitlik al die haar wat op tender aangebied is, van die hand gesit. "Daar moet aanvaar word dat die ongeveer 21 000 kg sybokhaar wat van die veiling wat onttrek is, die samestelling van die openbare aanbod erg beïnvloed het en dat die veilingsresultate dus nie 'n ware weerspieëling is van die prys wat bokhaar verlede week behaal het nie."

Mnr. Loots sê dis duidelik dat die verwerkingsbedryf na meganismes soek om prysskommelings te beperk. Die tenderstelsel is een van verskeie metodes om dit te bewerkstellig .

Mnr. G.T. Ferreira van Uniondale en een van die direksielede van Camdeboo wat die inisiatief geneem het om sy skeersel per tender aan te bied, sê hy is baie in sy skik met die pryse wat sy skeersel behaal het. "Dis duidelik dat die kopers wat spesialiteitstipes gesoek het, bereid was om ?' markverwante prys daarvoor te betaal."

Mnr. Ferreira wou egter nie sê teen watter prys sy skeersel van die hand gesit het nie."Ons soek nie sensasie nie en wil net verseker dat boere hul regmatige prys vir gehaltehaar kry."

Mnr. Anton Masters, voorsitter van die Sybokhaarkopersvereniging, het dit as 'n geslaagde proeflopie bestempel, maar kon nie aandui of dit herhaal gaan word nie.

Dr. Jan van der Westhuisen, besturende direkteur, van CMW het gesê dit "kan net die begin van groter dinge wees". Mnr. Paul Michau, voorsitter van Camdeboo, het dit as net een van verskeie bemarkingskeuses bestempel wat in die toekoms oorweeg kan word.

Na verneem word, is van die mees gesogte skeersels in die land per tender aangebied en het enkele bale die vorige rekord van R309/kg met 20 % oortref. Dit beteken egter nie dat die haar nie dieselfde prys op die openbare veiling sou behaal het nie.

Volgens SSA was die gekombineerde pryse per kg soos volg: Kleinbokkiehaar R135,74, jongbokhaar R52,32, fyn grootbokhaar R39,75 en sterk grootbokhaar R37,47. Die volgende veiling word op 28 Mei gehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot